Inside Collection (Course): Natuurwetenskappe Graad 6
Opdrag 10:
Katte: karnivoor
Wildehonde: karnivoor
Koedoe: herbivoor
Luiperd: karnivoor
Bobbejane: omnivoor
Skape: herbivoor
Varke: omnivoor
(i) Voedselverbruikers (diere) word ook gegroepeer volgens hulle eetgewoontes:
Makroverbruikers sluit in:
Herbivore (planteters), bv. walvisse en bokke
Karnivore (vleiseters), bv. leeus en slange
Omnivore (plant- en vleiseters), bv. mense en rotte
Voltooi die tabel.
| Herbivore | Karnivore | Omnivore | Diere |
| _______________ | _______________ | _______________ | katte |
| ______________ | _______________ | _______________ | _______________ |
| _______________ | _______________ | _______________ | wilde honde |
| _______________ | _______________ | _______________ | koedoe |
| _______________ | _______________ | ______________ | _______________ |
| _______________ | _______________ | _______________ | luiperds |
| _______________ | _______________ | _______________ | bobbejane |
| _______________ | ______________ | _______________ | _______________ |
| _______________ | _______________ | _______________ | skape |
| _______________ | _______________ | _______________ | varke |
VERBASEND:
Leeruitkomste 2:Die leerders ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.
Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder inligting kategoriseer.