Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Natuurwetenskappe Graad 8 » Elektriese taal

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETSenPhaseNS display tagshide tags

    This module and collection are included inLens: Siyavula: Natural Sciences (Gr. 7-9)
    By: Siyavula

    Module Review Status: In Review
    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETSenPhaseNS" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Elektriese taal

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

NATUURWETENSKAPPE

Graad 8

ENERGIE: ELEKTRISITEIT, ENERGIE, WARMTE EN LIG

Module 8

ELEKTRIESE TAAL

  • Daar is ‘n klomp woorde en terme wat jy moet ken om verdere studies te kan doen.

Aktiwiteit:

Om die terme wat in studies oor elektrisiteit gebruik word, onder die knie te kry

[LO 1.1, 1.2, 1.3, 2.4, 3.1]

Table 1
TERM SIMBOOL VERDUIDELIKING
Ampère A Eenheid waarin stroom gemeet word.
Coulomb C Die eenheid waarin elektriese lading wat gestoor kan word, gemeet word.
Gelykstroom (“direct current”) DC Stroomrigting bly dieselfde en in een rigting
Wisselstroom(“Alternate current”) AC Stroomrigting wissel
Potensiaalverskil PV Druk op elektrisiteit wat een volt lewer
Volt V Standaardeenheid van meting van die drukkrag in elektrisiteit
Watt W Standaardeenheid van meting van drywing.
Ohm Ω Eenheid waarin weerstand gemeet word.

Opdrag 1:

Voltooi die volgende tabel:

Table 2
SIMBOOL TERM VERDUIDELIKING
Ω    
C    
A    
AC    
PV    

Die bydraes van wetenskaplikes deur die eeue het baie gehelp om ons begrip van en die ontwerp van toestelle wat vandag ons lewe vergemaklik, te verhelder.

Opdrag 2:

Vind meer uit oor een van die volgende en maak ‘n plakkaat wat jy in jou klas kan opsit.

  • Benjamin Franklin
  • Nicola Tesla
  • Alessandro Volta
  • Georg Simon Ohm
  • André Marie Ampère
  • Charles Coulomb

Jy sal oplet dat baie van die vorige terme na hulle vernoem is.

Assessering

LU 1

Wetenskaplike OndersoekDie leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.

Dit word bewys as die leerder:

1.1 ondersoeke kan beplan;

1.2 ondersoeke kan uitvoer en data kan insamel;

1.3 data kan evalueer en bevindinge kan kommunikeer.

LU 2

Wetenskaplike KennisDie leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.

Dit word bewys as die leerder:

2.1 sinvolle inligting kan oproep;

2.2 inligting in kategorieë kan plaas;

2.3 inligting kan interpreteer;

2.4 kennis kan toepas.

LU 3

Wetenskap, Omgewing en die GemeenskapDie leerder is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap en tegnologie, die samelewing en die omgewing te toon.

Dit word bewys as die leerder:

3.1 wetenskap as ‘n menslike aktiwiteit kan verstaan;

3.2 volhoubare gebruik van die aarde se hulpbronne verstaan.

Memorandum

ELEKTRIESE TAAL

Aktiwiteit

Opdrag 1:

Daar is ‘n klomp woorde en terme wat leerders moet ken om verdere studies te kan doen

Table 3
Term Simbool Verduideliking
Ampère A Die hoeveelheid elektriese stroom
Coulomb C Die hoeveelheid elektriese lading wat gestoor kan word
Direkte stroom(“direct current”) DC Stroomrigting bly dieselfde en in een rigting
Alternerende stroom(“Alternate current”) AC Stroomrigting wissel
Potensiaalverskil PV Druk op elektrisiteit wat een volt lewer
Volt V Standaardeenheid van meting van die drukkrag in elektrisiteit
Watt W Standaardeenheid van elektriese krag

Opdrag 2:

Die bydraes van wetenskaplikes deur die eeue het baie bygedra tot ons begrip van en die ontwerp van toestelle wat vandag ons lewe vergemaklik.

Van die belangrikes wat die leerders moet ondersoek, is:

  • Benjamin Franklin:
  • (1706-1790)
  • In 1752 vlieg hy ‘n vlieër met ‘n metaalsleutel tydens ‘n donderstorm. Hy sien vonke spat en besef dat weerlig elektrisiteit dra.
  • Hy het aanvanklik gereken elektrisiteit is ‘n wondervloeistof.
  • Nicola Tesla:
  • (1856-1943)
  • Hy het die wisselstroom-idee geskep en, die Tesla-winding ontwerp wat groot transformasies en voltladings kon dra. Dis in radio-tegnologie gebruik.
  • Alessandro Volta:
  • (1745-1827)
  • In 1800 ontdek hy dat twee metale geskei kon word deur elektrisiteit
  • deur chemiese vloeistowwe te stuur. Dit was die eerste elektriese selle. Hy’t selle bymekaar gesit en die eerste battery geproduseer.
  • Georg Simon Ohm:
  • Hy bewys dat alle geleiers, selfs metale, weerstand bied teen elektriese stroom.
  • André Marie Ampère:
  • (1775-1830)
  • Hy het die elektromagnetiese effek ontdek. Hy’t ook die idee van ‘n solenoïed ontdek.
  • Charles Coulomb:
  • (1736-1806)
  • Ontdek ladings en kragte wat aantrek en afstoot by magnete.

Collection Navigation

Content actions

Download module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: