Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Natuurwetenskappe Graad 7 » Om ‘n studie van die krap te maak en ‘n vergelyking te tref tussen verskillende invertebrate

Navigation

Table of Contents

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Om ‘n studie van die krap te maak en ‘n vergelyking te tref tussen verskillende invertebrate

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

NATUURWETENSKAPPE

Lewe en Lewenswyse

OPVOEDERS AFDELING

Memorandum

  • Die krap
  • Hulle het 10 pote.
  • Liggaam verdeel in kopborsstuk en agterlyf.
  • Huidbedekking hard, plastiekagtig.
  • Voorste paar pote dra knypers.
  • Die oë word op steeltjies gedra (twee steeltjies met elk een oog).
  • Die monddele is bytend, plat en beweeg om 'n stroom water by die kieukamers in te spoel.

Navorsingsopdrag:

Gee die volgende riglyne aan die leerders:

Asemhaling gaan oor effektiewe gaswisseling: suurstof en koolstofdioksied.

Die gaswisselingsoppervlak moet

- vogtig bly

- so groot moontlik wees

Vergelyk nou hoe die vier genoemde diere in hierdie opsig aangepas is en hoe hulle daardeur in staat gestel word om in verskillende omstandighede te oorleef (of nie).

Toets jou kennis:

  • 10
  • kieue, kieukamers, water
  • eksoskelet, kalsium
  • kopborsstuk en agterlyf.

LEERDER AFDELING

Inhoud

AKTIWITEIT: Om ‘n studie van die krap te maak en ‘n vergelyking te tref tussen verskillende invertebrate [LU 1.1, LU 1.2, LU 1.3, LU 2.3]

DIE KRAP

Die krappe hoort tot die groep skaaldiere of Crustacea, wat ook krewe, seeluise, garnale, krewels en mossels insluit. Die meeste lede van die groep is seediere.

Kan jy nog onthou hoe krustaseërs van die insekte en Aragnide verskil?

Hulle het_____________________________________________________ bene.

Probeer ‘n krap in die hande kry en kyk na die uitwendige kenmerke.

Kan jy tussen ‘n kop, bors en agterlyf onderskei? (Wenk: by ‘n krap is die agterlyf onder die liggaam ingevou.)

_____________________________________________________________________

Hoe voel die huidbedekking? _____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

Hoe lyk die voorste paar pote? _____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

Beskryf

die oë: _____________________________________________________________

die monddele: ________________________________________________________

Figure 1
Figure 1 (graphics1.png)

Liggaamsbou

Die krap se liggaam bestaan uit ‘n kopborsstuk en agterlyf. Die agterlyf is klein en is onder die kopborsstuk ingevou. Aan die kopborsstuk word die volgende gedra:

  • vyf pote waarvan die voorste paar knypers dra;
  • twee oë op steeltjies;
  • twee voelers; en
  • monddele.

Die huidbedekking (eksoskelet) is hard en plastiekagtig. Dit bestaan uit chitien wat met kalsium versterk is.

Beweging

Krappe hardloop sywaarts en is baie rats. Het jy al een op die strand probeer vang? Hulle behoort dit nie moeilik te vind om prooi te vang nie!

Voeding

Krappe is vleisetend en vang hul prooi met die knypers en hou dit daarmee vas terwyl hulle dit vreet.

Asemhaling

Krappe haal met kieue asem en is dus afhanklik van water. Die kieue is egter in kieukamers gehuisves wat altyd met water gevul is. Daarom kan krappe op land ook asemhaal.

Navorsingsopdrag

Stel vas wat die term “asemhaling” beteken. Verwys spesifiek na gaswisseling en die gasse wat betrokke is. Vergelyk dan die erdwurm, sprinkaan, spinnekop en krap ten opsigte van hul asemhaling. Maak gebruik van eenvoudige illustrasies. Doen die opdrag op los papier wat jy in jou portefeulje kan plaas. Verduidelik watter van die diere in die wydste verskeidenheid van omstandighede sal kan oorleef.

Handhawing van waterbalans

Krappe se eksoskelet verhoed dat water oormatig in die liggaam inbeweeg (wanneer hulle in water is) of uit die liggaam uitbeweeg (wanneer hulle op land is).

Voortplanting

Die krap lê eiers wat in die ruimte tussen die agterlyf en kopborsstuk uitbroei. Die kleintjies broei daar uit en lyk soos die volwassene.

Die krap en ander skaaldiere in die ekosisteem

Krappe en ander skaaldiere is vleisetend en vorm ‘n belangrike skakel in die voedselweb. Hulle is aangepas om in water te lewe, maar landlewende krappe kan vir lang tye buite die water oorleef.

Toets jou kennis:

Die krap

het _____________________________________________________________ bene;

haal asem met __________________________ wat in _________________voorkom

wat met ______________________________________________________ gevul is;

se ________________________word verhard deur __________________ wat in die

______________________________________________________ chitien voorkom;

__________________ het die volgende in gemeen met spinnekoppe, maar nie met insekte nie:

ASSESSERING

Leeruitkomste 1:Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.

Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder ondersoeke beplan: beplan eenvoudige toetse en vergelykings en dink na oor hoe om dit billik te maak;

Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder ondersoeke uitvoer en data versamel: organiseer en gebruik toerusting of bronne om inligting te versamel en aan te teken.

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder data evalueer en bevindinge kommunikeer: veralgemeen ten opsigte van ‘n relevante aspek en beskryf hoe die data die veralgemening steun.

Leeruitkomste 2:Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.

Assesseringstandaard 2.3: Dit is duidelik wanneer die leerder inligting interpreteer: interpreteer inligting deur kernidees in die teks te identifiseer, patrone in aangetekende data te vind en gevolgtrekkings te maak uit inligting in verskeie vorme (bv. prente, diagramme en geskrewe teks).

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: