Skip to content Skip to navigation

OpenStax_CNX

You are here: Home » Content » Saadontkieming

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseNS display tagshide tags

    This module is approved and included inLens: Siyavula: Natural Sciences (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Review Status: Approved

    Click the "GETIntPhaseNS" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Saadontkieming

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

NATUURWETENSKAPPE

Graad 5

LEWE EN LEWENSWYSE

Module 5

SAADONTKIEMING

Aktiwiteit:

Om in groepies te gesels oor die ontkieming van sade

[LU 1.3, 2.1]

Bespreek die volgende vrae en skryf die antwoorde neer. Vorige aantekeninge mag gebruik word.

  1. (a) Noem DRIE voordele om bome en plante op aarde te hê.

met sade in ‘n erdvarkgat, 30 cm onder die grond:

Rede:

met sade in 'n yskas:

Rede:

  1. (a) Definieer die volgende terme: kiemwortel; blaartjie; tweesaadlobbige saad

  1. (a) Noem drie maniere waarop saad versprei kan word. Sê ook by watter een van die vier julle dink die meeste sade aangepas is en hoekom julle so dink.

Drie maniere:

Die mees algemene manier en hoekom julle so dink

Waar of onwaar?

  • Die kiemwortel sal in enige rigting groei.

  • Sywortels groei vanaf die kiemwortel om water te absorbeer.

  • Wanneer die eerste blare verskyn, verwelk die saadlobbe.

Herrangskik die onderstaande sinne in die korrekte volgorde:

  • Die kiemwortel verskyn eerste en groei afwaarts.
  • Die saadlobbe swel uit nadat hulle water geabsorbeer het.
  • Die stingel groei opwaarts en die blare word groen.
  • Die saadhuid bars oop.
  • Sywortels ontwikkel uit die kiemwortel.
  • Twee klein blaartjies verskyn as die saadlobbe oopbars.

Assessering

LU 1

WETENSKAPLIKE ONDERSOEKDie leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.

 

Dit is duidelik wanneer die leerder:

1.1   ondersoeke beplan;

1.2   ondersoeke uitvoer en data versamel;

1.3       data evalueer en bevindinge kommunikeer;

 

LU 2

KONSTRUKSIE VAN WETENSKAPKENNISDie leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.

Dit is duidelik wanneer die leerder:

2.1   betekenisvolle inligting onthou;

2.2   inligting kategoriseer;

2.3       inligting interpreteer.

 

Memorandum

(i)    Verskaf suurstof

(ii)   Versier en maak ons omgewing mooi

(iii)  Dit hou die grond in posisie – verhoed gronderosie

(iv) Dit verskaf voedsel, ens.

(v)       Dit skep plekke waar diere kan lewe, bv. voëls bou neste, hasies bly in sagte grond onder plante/in gras.

(b)     enige paslike antwoord

(c)     (i)    Neem saadjies en strooi eweredig oor ‘n houer gevul met leemgrond, bedek liggies met dun lagie sand/leemgrond/, maak die grond effens klam en plaas in ‘n sonnige deel van die tuin.

Of

(ii)      Neem ‘n steggie (slegs sekere plante) – plaas dit in ‘n houer met water – in ‘n sonnige plek totdat worteltjies verskyn – plant dan in leemgrond, ens.

(d)     Sal nie ontkiem nie, te min lug en warmte

Sal ook glad nie ontkiem nie.             Rede:      het warmte nodig

 

(e)     Kiemwortel:     die eerste worteltjie wat verskyn tydens die onkieming van ‘n saad

Blaartjie:           die blaartjie is die plat groen gedeelte wat die plant help voed.

Tweesaadlobbige saad:        die saad het twee saadlobbe – twee saadlobbe aan weerskante van die babaplantjie.

(f)      wind; water; diere

Geen korrekte antwoord, laat leerders debateer.  Vir elkeen sal daar redes wees hoekom dit die mees algemene sou kan wees.

(g)     (i)      OW

(ii)      W

(iii)     W

(h)     (ii),       (iv),   (i),     (iii),    (v),    (vi).

 

 

Content actions

Download module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks