Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

OpenStax-CNX

You are here: Home » Content » Natuurwetenskappe Graad 7 » Om die energiebronne van alledaagse items te identifiseer

Navigation

Table of Contents

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETSenPhaseNS display tagshide tags

    This module and collection are included inLens: Siyavula: Natural Sciences (Gr. 7-9)
    By: Siyavula

    Module Review Status: In Review
    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETSenPhaseNS" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Om die energiebronne van alledaagse items te identifiseer

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

NATUURWETENSKAPPE

Energie-oordrag en kragte

OPVOEDERS AFDELING

Memorandum

3. Flitslig van kamera - battery

4. Paraffienverwarmer paraffien

5. Gasverwarmer - gas

6. Haardroër - elektrisiteit

7. Windmeul - wind, ens.

LEERDER AFDELING

Inhoud

AKTIWITEIT: Om die energiebronne van alledaagse items te identifiseer [LU 1.2]

Dink aan items in julle huise en aan dinge wat beweeg, en doen dan die volgende saam met ‘n maat. Probeer om die lys te voltooi:

Tabel 1
ITEM BRON VAN ENERGIE
motor petrol / diesel
trein elektrisiteit / steenkool
_______________________________ _______________________________

3. Brandstowwe

Die plante en diere wat miljoene jare gelede gelewe het, het die son se energie geabsorbeer terwyl hulle gegroei het. Hulle is begrawe onder rotslae wat mettertyd oor hulle gevorm het. Hulle oorblyfsels is geleidelik deur verskillende chemiese reaksies in olie, steenkool en gasse verander. Ons noem hierdie brandstowwe fossielbrandstowwe. Olie, steenkool en gasse is nie-hernubaar, d.w.s. hulle kan nie vervang word nie. Daarbenewens moet hulle uit ondergrondse reserwes gemyn word en hul verbranding doen skade aan ons omgewing en ons gesondheid. Een nie-hernubare energiebron wat nie ‘n fossielbrandstof is nie, is kernkrag. Sekere metale soos uraan ondergaan ‘n proses wat ons kernsplitsing noem en stel dan groot hoeveelhede energie vry. Kernkrag word bv. by die kernkragstasie by Koeberg gebruik om elektrisiteit op te wek wat deur die inwoners van Kaapstad gebruik word. ‘n Klein hoeveelheid kernkrag lewer groot hoeveelhede kernbrandstof en veroorsaak baie min omgewingsbesoedeling. Daar is ook tans groot hoeveelhede kernbrandstof beskikbaar. Kernkragsentrales moet naby die kus gebou word as gevolg van die behoefte aan waterverkoeling. Dit bring mee dat die energie soms oor lang afstande vervoer moet word. Radioaktiewe bestraling kan lei tot gesondheidsgevare en dit neem honderde jare voordat radioaktiewe kernafvalprodukte nie meer radioaktief is nie en moet dus vir baie jare in spesiale houers ondergronds geberg word. Kernkrag veroorsaak egter nie suurreën of die kweekhuiseffek soos fossielbrandstowwe nie.

Omdat hierdie nie-hernubare brandstowwe nie meer vir baie lank beskikbaar gaan wees nie, moet ons energie bespaar en van alternatiewe energiebronne soos die son, water, wind, golwe, getye en biogasse begin gebruik maak vir ons krag. Groot vordering is reeds op hierdie gebied gemaak.

Assessering

Leeruitkomste 1:Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.

Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder ondersoeke uitvoer en data versamel: organiseer en gebruik toerusting of bronne om inligting in te versamel en aan te teken

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

PDF | More downloads ...

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: