Inside Collection (Course): Natuurwetenskappe Graad 7
(a) Vliegtuigloodse/op skepe.
(b) Vergemaklik die taak om skroewe vas of los te draai, aangesien die skroewe deur die gemagnetiseerde skroewedraaier aangetrek word.
(c) Min krag word benodig om die deur toe te maak, aangesien dit deur magnetisme aangetrek word; dit is belangrik dat ‘n yskas dig seël.
(d) Om fyn stukkies staal uit ‘n pasiënt se oog te verwyder.
(e) Klankgolwe word aangetrek.
(f) Afstandbeheerde speelgoed.
Kom ons toets ons kennis
(a) Afstoot; aantrek.
(b) Die wat deur ‘n magneet aangetrek word, is magneties en die wat nie deur ‘n magneet aangetrek word nie, is nie-magneties.
(c) Albei pole is ewe sterk.
(d) Noordpool na die suidpool.
(e) Uitsit.
(f) Koper.
(g) Onwaar.
(h) Suidpool.
(i) Noordpool.
(j) Toets of dit magnetiese stowwe kan aantrek.
(a) ‘n Magneet wat vry draai, word ‘n kompas genoem. ‘n Kompas dui vir ons rigting aan.
![]() |
Die naald kom altyd tot rus met een pool wat noord wys – noordsoekende pool of noordpool van die magneet. Die ander pool van die naald is die suidsoekende pool of suidpool van die magneet.
Noem twee gevalle waar die gebruik van kompasse noodsaaklik is:
____________________________________________________________________

(b) Sommige skroewedraaiers is gemagnetiseer.
Van watter nut is dit vir die gebruiker?
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
(c) Yskaste, asook sommige kaste, het magnete in hul deure.
Waarom word magnete in deure gebruik?
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
(d) Dokters gebruik ook sterk magnete.
Kan jy dink waarvoor?
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
(e) Telefone en luidsprekers bevat magnete.
Wat is die funksie van die magnete in hierdie instrumente / toerusting?
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
(f) Sommige speelgoed het magnete.
Van watter speelgoed weet jy wat magnete het en waarom het dit magnete?
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
8. Pret met magnete
(a) Haal ‘n skuifspeld uit ‘n glas water sonder om jou hande nat te maak of die water uit te gooi.
(b) Probeer om magnetiese stowwe te laat rondbeweeg sonder om daaraan te raak of vir jou vriende te laat agterkom hoe jy dit regkry.
9. Interessant
Daar is treine wat werk volgens die eenvoudige beginsel dat teenoorgestelde pole van magnete ‘n uitwerking op mekaar het. ‘n Magnetiese krag trek arms onder die trein na die spoor toe aan, wat die trein laat sweef. Nog ‘n magneetveld laat die trein vorentoe beweeg. Omdat die trein dan nie aan die spoor raak nie, is daar baie min wrywing wat die trein rem of die spoor laat verweer. Nog ‘n voordeel van hierdie magnetiese levitasie (levitasie beteken om te sweef) is dat die trein hoë snelhede kan haal.
10. Kom ons toets ons kennis. Jy mag jou module gebruik as ‘n hulpmiddel.
(a) Voltooi: Twee N-pole sal mekaar _____________________________________
‘n N-pool en ‘n S-pool sal mekaar ________________________________________.
Hoe sal jy kan vasstel of ‘n stof magneties of nie-magneties is?
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
Watter pool van ‘n magneet is die sterkste: die N-pool of die S-pool?_______________________________________________________________
Voltooi: Die rigting van die magnetiese veldlyne om ‘n magneet is van
die ____________________________ pool na die ________________________pool
van die magneet.
Onderstreep die eienskap wat ‘n magneet nie het nie:
afstoot; rigtinggewend; aantrek; uitsit; polariteit.
Onderstreep die nie-magnetiese stof: koper; staal; yster; kobalt; nikkel.
Waar of onwaar: Magnete kan stowwe maklik deur magnetiese stowwe aantrek.
materiale. ____________________________________________________________
Die een ent van ‘n staafmagneet word naby die N-pool van ‘n kompasnaald gehou en trek dit aan. Wat is die polariteit van daardie ent van die staafmagneet?
_____________________________________________________________________
Voltooi: As ‘n staalnaald herhaaldelik met die suidpool van ‘n sterk magneet bestryk word, sal die ent waar die bestryking eindig ‘n
________________________________________________________ pool vorm.
Hoe kan jy vasstel of ‘n staalnaald gemagnetiseer is?
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
Sommatief (10)
Leeruitkomste 2:Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.
Assesseringstandaard 2.4: Dit is duidelik wanneer die leerder kennis toepas: pas konseptuele kennis toe deur ‘n begrip wat onderrig is met ‘n variasie van ‘n soortgelyke situasie in verband te bring.