Skip to content Skip to navigation

OpenStax_CNX

You are here: Home » Content » Gebalanseerde dieet

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseNS display tagshide tags

    This module is approved and included inLens: Siyavula: Natural Sciences (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Review Status: Approved

    Click the "GETIntPhaseNS" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Gebalanseerde dieet

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

NATUURWETENSKAPPE

Graad 4

LEWE EN LEWENSWYSE

Module 16

'N GEBALANSEERDE DIEET

Aktiwiteit:

Om 'n gebalanseerde dieet te beskryf

[LO 1.3]

Dink gou: wat het jy gisteraand geëet? En vanoggend voor skool?

Kos word in voedselgroepe opgedeel. ‘n Mens moet elke dag iets van elke voedselgroep eet om ‘n gesonde dieet te volg.

Alle lewende wesens het voedsel nodig vir energie, om te beweeg, om te groei en om selle te herstel wat beskadig is. Hulle het ook spysverteringstelsels om die voedingstowwe wat die liggaam nodig het, uit die voedsel te haal terwyl ons eet.

Voedselgroepe:

Proteïne help ons om nuwe selle te vervaardig en sterk en gesond op te groei.

Bronne van proteïne: vleis, vis, kaas, eiers, melk, sojaboontjies, neute

Vitamines hou ons gesond en maak ons bene en tande sterk.

Bronne van vitamines: vrugte en groente, lewer, melk, olierige vis.

Vette verskaf energie. Energie word in vette in die liggaam gestoor totdat dit benodig word.

Bronne van vette: botter, melk, kaas, neute, room, sardientjies, margarien, olie.

Suiker en stysel (koolhidrate) verskaf ook energie aan die liggaam.

Bronne van stysel en suiker: vrugte, koekies, lekkers, brood, gewone suiker, aartappels, rys.

Minerale: kalsium bou sterk bene, tande en spiere / yster help rooibloedselle om suurstof van die longe na die res van die liggaam te vervoer

Bronne van minerale: melk, kaas vis, groente, vrugte, lewer, witbrood

Opdrag:

In hierdie module sal jy die ontvouing van ‘n kubus vind. Teken die bronne aan wat aangedui word, met hul opskrifte op die vlakke van die kubus. Knip en vou dit dan soos aangedui en hang dit in die klas op.

Werk nou ‘n gebalanseerde spyskaart vir een dag uit, met drie etes ingesluit.

Table 1
Ontbyt Middagete Aandete
     

Vind uit wat is die stapelvoedsel van ons land, en dié van ander lande.

Assessering

LU 1

WETENSKAPLIKE ONDERSOEKDie leerder is in staat om met selfvertroue op  weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.

Dit is duidelik wanneer die leerder:

1.1   ondersoek beplan;

1.2   ondersoek uitvoer en data versamel;

1.3       data evalueer en bevindings kommunikeer.

 

Memorandum

Opdrag met kubusse: Gebruik die aangehegte kubusvorm en laat die kinders mooi netjies daarop teken en in die klas ophang.

Stapelvoedsel:

  • Suid-Afrika: brood
  • Italië: spaghetti
  • Ierland: aartappels
  • China: rys

Figure 1
Figure 1 (graphics83.png)

Content actions

Download module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks