Trek sirkels met ‘n rooi potloodkryt om moontlike gevare uit te wys.
`
![]() |
LU 1
WETENSKAPLIKE ONDERSOEKDie leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.1 ondersoek beplan;
1.2 ondersoek uitvoer en data versamel;
1.3 data evalueer en bevindings kommunikeer.
LU 2
KONSTRUKSIE VAN WETENSKAPKENNISDie leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
2.1 betekenisvolle inligting onthou;
2.2 inligting kategoriseer.
LU 3
WETENSKAP, DIE SAMELEWING EN DIE OMGEWINGLeerders is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap en tegnologie, die samelewing en die omgewing te toon.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
3.1 wetenskap en tegnologie in die konteks van geskiedenis en inheemse kennis verstaan;
3.2 die impak van wetenskap en tegnologie verstaan;
3.3 vooroordeel in wetenskap en tegnologie herken.
Wanneer kan water gevaarlik wees?