Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

OpenStax_CNX

You are here: Home » Content » Natuurwetenskappe Graad 6 » Om die internasionale kleurkode vir bedrading te kan beskryf en toepas, en om die veiligheidsmaatreëls by die gebruik van elektrisiteit te kan opnoem

Navigation

Table of Contents

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Om die internasionale kleurkode vir bedrading te kan beskryf en toepas, en om die veiligheidsmaatreëls by die gebruik van elektrisiteit te kan opnoem

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

NATUURWETENSKAPPE

Energie-oordrag en Stelsel

Gebruike van elektriese energie

OPVOEDERS AFDELING

Memorandum

Kleure: Groen/geel bo, bruin en blou links en regs (lg. twee kan omruil).

Aarddraad: Lei stroom af sodat daar nie oorverhitting ontstaan nie/laat aard-lekkasieskakelaar uitskop om stoof af te sny. Anders kan brand ontstaan of kan persoon doodgeskok word.

Teken: Gevaar. Elektrisiteitinstallasies is gevaarlik. Nie net skokke nie, maar bestraling/magneetvelde is skadelik vir die mens.

LEERDER AFDELING

Inhoud

AKTIWITEIT: Om die internasionale kleurkode vir bedrading te kan beskryf en toepas, en om die veiligheidsmaatreëls by die gebruik van elektrisiteit te kan opnoem [LU 1.2, LU 1.3, LU 2.3]

  • Die drie-aar-elektriese draad bestaan uit drie geleiers, elk met sy kenmerkende kleur. Elke geleier het sy eie funksie. Die kleure van die drie geleiers in die draad word in byna alle lande gebruik en staan bekend as die internasionale kleurkode.
Figuur 1
Figuur 1 (graphics1.png)

Kragproppe behoort volgens die internasionale kleurkode bedraad te word.

  • Die blou draad is die neutrale geleier en gelei elektrisiteit vanaf die apparaat na die kragbron.
  • Die bruin draad is die lewendige geleier en gelei elektrisiteit vanaf die kragbron na die apparaat.
  • Die geel-en-groen draad is die aarddraad en gelei oormatige elektrisiteit weg in die geval van ‘n kortsluiting.

Jul onderwyser sal ‘n kragprop wat korrek bedraad is aan julle wys. Maak seker dat julle weet presies waar elkeen van die geleiers vasgeskroef moet word, anders kan die toestel lewensgevaarlik wees as iemand daaraan sou raak.

Gebruik die toepaslike kleur en dui aan hoedat jy die prop in die volgende skets sal bedraad.

Figuur 2
Figuur 2 (graphics2.png)
  • Doen navorsing en vind uit hoekom die aarddraad belangrik is. Verwys ook na die aardlekkasieskakelaar op die skakelbord by julle huis.

_____________________________________________________________________

  • Het jy hierdie teken al gesien?
Figuur 3
Figuur 3 (graphics3.png)

Wat beteken dit? ___________________________________________________

Hoekom word dit altyd by elektriese aanlegte vertoon?

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

  • Elektrisiteit is gevaarlik. Onthou die volgende veiligheidsmaatreëls as jy met elektrisiteit werk:

- Moet nooit ‘n elektriese apparaat wat stukkend is, self probeer regmaak nie. Vra liefs ‘n opgeleide elektrisiën om die herstelwerk te doen.

- Water is ‘n goeie geleier van elektrisiteit. Moet dus nooit met elektrisiteit werk terwyl jy naby water staan nie.

- Moenie ‘n kragprop uit ‘n kragsok trek deur aan die draad te pluk nie.

- Maak seker dat jy weet waar die gebou se hoofskakelaar sit. Wanneer iets verkeerd gaan, kan jy onmiddellik die hoofstroom afskakel.

- Pasop om elektriese drade onderdeur matte aan te lê. Dit is baie moeilik om die toestand van die drade te ondersoek, indien dit nie te alle tye sigbaar is nie.

VDit is ‘n goeie beleid om elektriese apparate van tyd tot tyd deur ‘n gekwalifiseerde elektrisiën te laat ondersoek.

Assessering

Leeruitkomste 1:Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.

Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder ondersoeke uitvoer en data versamel;

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder data evalueer en bevindings kommunikeer.

Leeruitkomste 2:Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.

Assesseringstandaard 2.3: Dit is duidelik wanneer die leerder inligting interpreteer.

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: