Skip to content Skip to navigation

OpenStax-CNX

You are here: Home » Content » Om plastiek as ‘n voorbeeld van sintetiese of mensgemaakte stowwe te ondersoek

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETSenPhaseNS display tagshide tags

    This module is included inLens: Siyavula: Natural Sciences (Gr. 7-9)
    By: Siyavula

    Review Status: In Review

    Click the "GETSenPhaseNS" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Om plastiek as ‘n voorbeeld van sintetiese of mensgemaakte stowwe te ondersoek

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

NATUURWETENSKAPPE

Materie, Meting en Reaksies

Materie en Meting

OPVOEDER AFDELING

Memorandum

  • Organies: lewende; anorganiese: nie-lewende
  • Waarneming: Die asyn het gereageer met die melk en ‘n ‘nuwe’ stof met ‘nuwe’ eienskappe is gevorm.
  • Gevolgtrekking: Die spesiale eienskappe van melk en asyn is gebruik om ‘n nuwe sintetiese stof te vervaardig.
  • Gebruike van ‘nuwe’ stof: As prop om iets te verseël; beskerming; versiering, ens.
  • Soos in gegewe illustrasie, maar met die houers wat gebruik is en die bron van hitte (doel: oefen die leerder se vermoë om dit wat hy waarneem met ‘n tekening voor te stel.)

LEERDER AFDELING

Inhoud

AKTIWITEIT: Om plastiek as ‘n voorbeeld van sintetiese of mensgemaakte stowwe te ondersoek [LU 1.2, LU 1.3]

Plastiek is ‘n mensgemaakte stof. Plastiek word gemaak omdat dit spesiale eienskappe het en omdat dit goedkoper is om te vervaardig as om natuurlike stowwe te vind. Plastiek is byvoorbeeld sterk en waterdig. Dit kan baie nuttig gebruik word in verpakkings en as beskerming vir ander stowwe dien.

EKSPERIMENT: MAAK JOU EIE PLASTIEK

Alhoewel die meeste soorte plastiek van petroleumolie gemaak word, kan ‘n soortgelyke plastiek vervaardig word deur melk te gebruik. Melk bevat koolstof en kan dus as ‘n organiese stof geklassifiseer word.

  • Slaan die betekenis van “organiese” in die woordeboek na.

_____________________________________________________________________

BENODIGDHEDE:

20ml asyn;

‘n kookpot;

200 ml volroom melk

METODE:

  • Gooi die melk in die pot en bring dit stadig tot kookpunt.
  • Voeg 20 ml asyn by die melk.
  • Hou aan met roer totdat die mengsel rubberagtig word.
  • Verwyder dit van die hitte en laat dit deeglik afkoel.
  • Spoel die mengsel af met water.

WAARNEMING

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

GEVOLGTREKKING:

  • Moontlike nuttige gebruike van die “nuwe” stof:

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

  • Gebruik die woordelikse beskrywing van die eksperiment en maak ‘n skets of diagrammatiese voorstelling van die eksperiment.

ASSESSERING

Tabel 1
LU PUNTE VLAK VLAKAANDUIDER
1 Minder as 5 1 Die skets/voorstelling maak geen sin nie, met geen waarneming en gevolgtrekking nie
  5 – 7(25% – 39%) 2 ‘n Basiese voorstelling met baie min waarneming en geen gevolgtrekking nie
  8 – 13(40% – 69%) 3 ‘n Bevredigende voorstelling/skets met basiese waarneming, maar amper geen gevolgtrekking nie
  14 – 20(70% – 100%) 4 ‘n Volledige voorstelling met byskrifte van die eskperiment met waarmeming en gevolgtrekking

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.

Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder ondersoeke uitvoer en data versamel: organiseer en gebruik apparaat/toerusting of bronne om inligting in te win en te noteer;

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder data evalueer en bevindings kommunikeer: veralgemeen in terme van relevante aspekte en beskryf hoe die data die veralgemening onderskryf.

Content actions

Download module as:

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks