Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

OpenStax-CNX

You are here: Home » Content » Natuurwetenskappe Graad 8 » Spesiale voedselverhoudings

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETSenPhaseNS display tagshide tags

    This collection is included inLens: Siyavula: Natural Sciences (Gr. 7-9)
    By: Siyavula

    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETSenPhaseNS" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Spesiale voedselverhoudings

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

NATUURWETENSKAPPE

Graad 8

OMGEWING EN INTERAKSIES

Module 36

SPESIALE VOEDSELVERWANTSKAPPE

AKTIWITEIT 1:

Om spesiale voedselverwantskappe te kan identifiseer en aan die hand van voorbeelde te kan beskryf

[LU 2.4]

Behalwe die tipiese roof- en prooi-verwantskappe, is daar sekere verhoudings wat baie interessant en spesiaal is, veral omdat hulle ook aan oorlewingstrategieë gekoppel is.

SIMBIOSE is die saamleef van twee verskillende organismes.

Hierdie saamleefverhouding kan egter verskil ten opsigte van die hoeveelheid voordeel of nadeel wat elke party kry.

KOMMENSALISME

  • Figure 1
    Figure 1 (graphics1.png)
    Die een organisme word bevoordeel en die ander een word nie juis beïnvloed nie.

Figure 2
Figure 2 (graphics2.png)

MUTUALISME

  • Beide organismes word bevoordeel.
Figure 3
Figure 3 (graphics3.png)

PARASITISME

  • Een organisme word definitief bevoordeel ten koste van die ander een.

Maak ‘n lys van die verwantskappe en plak ’n gepaste prent of ’n tekening onder die hofie. Beskryf daarnaas die kenmerke van die verhouding.

Assessering van KNIP EN PLAK van SIMBIOSE-SKETSE.

Kon jy SIMBIOSE-TIPES korrek identifiseer en beskryf?

[LU 2.4]

AKTIWITEIT 2:

Om oor parasitisme navorsing te doen en die resultate grafies op ’n plakkaat voor te stel

[LU 1.1; 1.2; LU 1.3]

Werk in groepe van vier en versamel voorbeelde van die verskillende soorte parasiete wat mens en dier as gasheer gebruik.

  • Verduidelik die volgende:

1. die parasiet en gasheer, en die aard van hul verhouding;

2. simptome wat by die gasheer waargeneem kan word;

3. die bestryding van die parasiete.

  • Verdeel die take in die groep sodat elkeen verantwoordelik is vir ’n deel.
  • Onthou plante het ook parasiete – vind uit hieroor en gebruik minstens een plant as voorbeeld. Dra die plakkaat aan die klas voor.

Assessering van GROEPWERK, NAVORSING EN KOMMUNIKASIE oor PARASIETE

Kon jy bydra tot die groep se navorsing en dit aan die klas kommunikeer?

[LU 1.1; 1.2; 1.3]

Assessering

LU 1

Wetenskaplike Ondersoek

Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.

Dit is bewys as die leerder:

1.1 ondersoeke kan beplan;

1.2 ondersoeke kan uitvoer en data kan insamel;

1.3 data kan evalueer en bevindinge kan kommunikeer.

LU 2

Wetenskaplike Kennis

Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.

Dit is bewys as die leerder:

2.1 sinvolle inligting kan onthou;

2.2 inligting in kategorieë kan plaas;

2.3 inligting kan interpreteer;

2.4 kennis kan toepas.

Memorandum

Aktiwiteit 1: Spesiale voedselverwantskappe

Mutualisme: voël en blom: voël kry kos (bevoordeel), blom word bestuif (bevoordeel)

Parasitisme: bosluis op perd: bosluis kry kos (bevoordeel), perd verloor bloed (benadeel)

Kommensalisme: bees en voël: bees jaag insekte op en dra bosluise wat op gras beland, kos vir voël terwyl bees nie geraak word nie Haai en vissies: vissies vreet reste van wat haai vreet, haai word nie geraak nieLigene op boom: boom bied groeiplek, word self nie geraak nie

Aktiwiteit 2: Navorsing oor parasitisme

Assesseer die leerder se poging in terme van die drie assesseringstandaarde 1.1 (beplanning), 1.2 (dataversameling), en 1.3 (interpretasie en kommunikasie).

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

PDF | More downloads ...

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: