Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Natuurwetenskappe Graad 7 » Om die eienskappe van ons maan en die invloed daarvan op die aarde te identifiseer

Navigation

Table of Contents

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETSenPhaseNS display tagshide tags

    This module and collection are included inLens: Siyavula: Natural Sciences (Gr. 7-9)
    By: Siyavula

    Module Review Status: In Review
    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETSenPhaseNS" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Om die eienskappe van ons maan en die invloed daarvan op die aarde te identifiseer

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

NATUURWETENSKAPPE

Planeet Aarde en die Heelal

Die Aarde

OPVOEDER AFDELING

Memorandum

Opdrag 5:

  • (skets)

Opdrag 6:

1. waar

2. waar

3. onwaar; eerste maanlanding in 1969 toe die Amerikaners, Neil Armstrong en Edwin Aldrin met Apollo II op die maan geland het.

4. waar

5. onwaar; gedurende dooiegety is die getye effens laer as normaalweg

6. onwaar; die maan lyk groter as ander voorwerpe omdat dit die naaste hemelliggaam aan die aarde is.

7. waar

LEERDER AFDELING

Inhoud

AKTIWITEIT: Om die eienskappe van ons maan en die invloed daarvan op die aarde te identifiseer [LU 1.3, LU 2.3]

INLEIDING

  • Die aarde het een maan wat in ‘n wentelbaan om die aarde gaan. Die maan het geen lig van sy eie nie, maar reflekteer slegs die son se lig. Dit neem die maan 29,5 dae om om die aarde te wentel. Daar is geen lewe, lug, wind of water op die maan nie. Komete, asteroïdes en meteore wat met die maan gebots het, het reuse-kraters op die oppervlakte gelaat. Temperature op die maan wissel van –200 grade Celsius tot 120 grade Celsius.
  • Op verskillende tye van die maand sal die maan verskillende vorms aanneem. Dit is omdat die menslike oog verskillende dele van die maan sien wat deur die son verlig word namate die maan om die aarde wentel.
  • Soos wat die maan beweeg, beïnvloed dit ook die vlak van die see, aangesien die maan sy eie aantrekkingskrag het wat inwerk op die see. Hierdie veranderinge in die vlak van die water word getye genoem.

MAANFASES

  • Wanneer die maan presies tussen die son en die aarde is, kan dit nie gesien word nie. Dit staan bekend as Nuwemaan. Hierna lyk die maan soos ’n sekel en word Sekelmaan genoem. Dan kan slegs ’n klein, smal gedeelte van die maan gesien word. Soos die maan om die aarde beweeg, word die sigbare deel van die maan groter totdat dit die eerste kwartier bereik. Die sonverligte gedeelte van die maan word al groter totdat die Volmaan gesien word. Hierna word die sonverligte gedeelte van die maan weer kleiner totdat dit die laaste kwartier bereik. Dan krimp die maan weer tot ‘n Sekelmaan voordat die volgende Nuwemaan begin.

GETYE

  • Omdat die maan soveel nader aan die aarde is as die son, oefen die maan ‘n baie sterker aantrekkingskrag op die aarde uit. Met volmaan en nuwemaan (dit wil sê twee keer per maand) trek die Son en die Maan egter beide in dieselfde lyn die aarde aan. Dit veroorsaak dat die getye van die seë effens hoër as normaalweg is. Dit staan bekend as Springgety.
  • Wanneer die maan in die eerste en laaste kwartier is, trek die son en die maan reghoekig teen mekaar en dan is die getye laer as gewoonlik. Dit staan bekend as Dooiegety. Die aarde roteer een keer in 24 uur om sy eie as, dus sal daar twee hoë en twee lae getye per dag wees.

OPDRAG 5

Gebruik die skets hieronder en verskaf die korrekte byskrifte aangaande die stand van die Maan.

Figure 1
Figure 1 (BL021.png)

OPDRAG 6

Table 1
STELLING W O REGSTELLING
Die maan is ‘n satelliet van die aarde.      
Die aarde is ‘n satelliet van die son.      
Geen ruimtevaarders het al suksesvol op die maan geland nie.      
Maansverduistering kom nie voor met elke volmaan nie, omdat die maan die meeste van die tyd nie deur die aarde se skaduwee beweeg nie.      
Gedurende Dooiegety is die getye effens hoër as normaalweg.      
Die maan lyk groter as ander voorwerpe in die naghemel, omdat die maan ontsaglik groot is.     ____________________________
Die eerste en laaste kwartier van die maan kan ook as Halfmaan bekend staan.     ____________________________

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder data evalueer en bevindings kommunikeer; veralgemeen ten opsigte van ‘n relevante aspek en beskryf hoe die data die veralgemening steun;

Leeruitkomste 2: Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.

Assesseringstandaard 2.3: Dit is duidelik wanneer die leerder inligting interpreteer: identifiseer kernidees in die teks, vind patrone in aangetekende data en maak gevolgtrekkings uit inligting in verskeie vorme (prente; diagramme, ens.).

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: