Wat is energie?
Vorms van energie:
Bronne van energie
Probeer om die vorm van energie in elk van die volgende voorbeelde te identifiseer en verklaar telkens waar dit vandaan kom.
| Voorbeeld van energie | Vorm van energie | Bron |
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
[LU 2.2; LU 2.3; LU 2.4]
Behoud van energie
Sê in elk van die volgende gevalle watter energie-omskakeling ter sprake is:
Bespreek die volgende stelling krities: ’n Stoomtrein werk met sonkrag.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Assessering van insig in energiebehoud. Kon jy
die wet van energiebehoud toelig? [LU 2.4]
LU 2
Konstruksie van Wetenskapkennis
Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewings- kennis toe.
Dit word bewys as die leerder:
2.1 betekenisvolle inligting kan oproep;
2.2 inligting kan kategoriseer;
2.3 inligting kan interpreteer;
2.4 kennis kan toepas.
| Voorbeeld | Vorm | Bron |
| Boek op tafel |
|
Kos het chemiese energie verskaf wat in kinetiese vorm (spieraksie) die boek na die tafel gelig het |
| Selfoonring |
|
Chemies of kern: elektrisiteit |
| Ski-springer |
|
Chemies (kos of elektrisiteit) het persoon na hoë punt geneem |
| Sneltrein |
|
Chemies of kern: elektrisiteit |
| Mikrogolf |
|
Chemies of kern: elektrisiteit |
| x-straalplate |
|
Chemies of kern: elektrisiteit |
| Fabriekrobot |
|
Chemies of kern: elektrisiteit |
| Weerligslag |
|
Chemies: elektrisiteit |
| Middagete |
|
Chemies: sonlig wat vasgelê is |
| Klank |
|
Chemies: elektrisiteit |
| Elektries by Koeberg |
|
Atome |
| Lig van flitslig |
|
Chemies |
Aktiwiteit