Voltooi die volgende tabel:
| EIENSKAPPE | VASTE STOF | VLOEISTOF | GAS |
| VOLUME | Dit het nie ‘n vaste volume nie – die volume verander maklik. Dit ver-sprei en neem die spasie in wat beskikbaar is. | ||
| VORM | Dit neem die vorm van die houer aan. | ||
| GEWIG | Dit het gewig. |
Voorbeelde van faseverandering:
Voltooi die volgende tabel:
|
|
|
|
| EIENSKAPPE | VASTE STOF | VLOEISTOF | GAS |
| VOLUME | Dit het ‘n vaste volume. | Dit het ‘n vaste volume. | |
| VORM | Dit het ‘n vaste vorm. | Dit neem die vorm van die houer aan. | |
| GEWIG | Dit het gewig. | Dit het gewig. |
‘n Stof kan van een fase na ‘n ander verander deur verhitting of afkoeling:
![]() |
Gee ‘n voorbeeld van die volgende soorte fase-veranderings:
_____________________________________________________________________

Leeruitkomste 2:Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.
Assesseringstandaard 2.2:Dit is duidelik wanneer die leerder inligting kategoriseer: kategoriseer voorwerpe en organismes in terme van twee veranderlikes.
Assesseringstandaard 2.3:Dit is duidelik wanneer die leerder inligting interpreteer.