Inside Collection (Course): Wiskunde Graad 6
1.1 200 000
1.2 5 000 000
1.3 80 000
1.4 20 000 000
1. As ons weet wat die plekwaarde van ‘n syfer is, is dit sommer kinderspeletjies om te bepaal wat daardie syfer se waarde is. Kyk goed na die volgende getalle. Skryf die waarde van die vetgedrukte syfer neer:
bv.: 456 981 80
1.1 3 216 417________________________________________________________
1.2 5 641 218________________________________________________________
1.3 4 186 046________________________________________________________
1.4 23 521 000_______________________________________________________
As jy in sekondes begin tel, sal dit jou amper 12 dae neem om ’n miljoen te bereik!
Leeruitkomste 1:Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.
Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder die plekwaarde van syfers herken in:
1.4.1: heelgetalle tot minstens 9-syfergetalle.