1. Optelling
Vermenigvuldiger
Produk
Vermenigvuldigtal
Faktore
Veelvoude
1 x 3 786; 2 x 1 893; 6 x 631; 631 x 6
Kopkrapper
3 786 3 786 x 1; 1 893 x 2
3 x 1 262; 1 262 x 3
1 x 8 742; 8 742 x 1; 6 x 1 457; 1 457 x 6
8 742 2 x 4 371; 4 371 x 2
3 x 2 914; 2 914 x 3
1. Hoe goed ken jy jou 12x-tafel? Tel in 12’s en kleur elke antwoord groen in.
As jy dit korrek doen, sal jy die antwoord van die volgende vind:
Vermenigvuldiging is eintlik herhaalde ____________________________________
| 12 | 14 | 34 | 41 | 68 | 70 | 82 | 100 | 109 | 124 | 131 | 142 | 150 | 197 |
| A | W | V | F | H | O | B | G | X | H | B | E | T | S |
| 22 | 24 | 36 | 46 | 64 | 73 | 96 | 110 | 112 | 126 | 135 | 146 | 151 | 180 |
| B | D | D | T | I | U | N | A | Z | R | D | O | R | E |
| 30 | 26 | 32 | 48 | 62 | 71 | 84 | 115 | 119 | 120 | 137 | 144 | 154 | 168 |
| M | Y | R | I | E | J | O | I | C | T | K | E | A | V |
| 41 | 28 | 40 | 50 | 60 | 72 | 101 | 117 | 121 | 129 | 132 | 148 | 156 | 165 |
| S | K | T | B | T | I | Y | D | H | S | W | F | L | F |
Watter woord spel jou antwoorde? _______________________________________
2. Kom ons hersien!
Vul net die ontbrekende antwoord in.
In 24 × 17 is 408, noem ons:
17 die________________________________________________________________
408 die ______________________________________________________________
24 die _______________________________________________________________
24 en 17 ______________________________________________________ van 408
408’n __________________________________________________________ van 17
Leeruitkomste 1:Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder handberekeninge uitvoer wat die volgende behels:
1.9.2: vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 12 x 12.