Skip to content Skip to navigation

OpenStax-CNX

You are here: Home » Content » Om eenvoudige vrae te vra en relevante data te identifiseer

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseMaths display tagshide tags

    This module is included inLens: Siyavula: Mathematics (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseMaths" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Om eenvoudige vrae te vra en relevante data te identifiseer

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

WISKUNDE

Vermenigvuldiging en Deling

Vermenigvuldiging

OPVOEDERS AFDELING

Memorandum

LEERDERS AFDELING

Inhoud

AKTIWITEIT: Om eenvoudige vrae te vra en relevante data te identifiseer [LU 5.1]

Om data te versamel en vrae te beantwoord [LU 5.2]

Om data te organiseer en aan te teken [LU 5.4]

Om data te ondersoek om die sentrale neiging te beskryf [LU 5.5]

Om grafieke te teken [LU 5.6.1/2]

Om data krities te lees en te interpreteer [LU 5.7.2]

** Hierdie is ‘n taak vir jou portefeulje.

Werk so netjies soos jy kan, maar kyk eers hoe jou taak geassesseer gaan word.

1. Kom ons kyk na die ontbytgewoontes van jou klasmaats. Vra die leerders in jou klas wat hulle vir ontbyt eet.

2. Maak ‘n opnameblad van die inligting wat jy versamel het in die blok hieronder:

Byvoorbeeld:

Table 1
GRAAD 6
ONTBYT AANTAL LEERDERS
Warm pap 2
Brood 1
Beskuit 6
Graankos 3
Vrugte 8
Table 2
____________________________________ ____________________________________

3. Jy het reeds kennis gemaak met ‘n verskeidenheid grafieke. (Onthou jy nog?) Kyk of jy die inligting hierbo op ‘n grafiek kan aanteken:

Figure 1
Figure 1 (graphics1.png)

4. Vind nou uit WATTER pap die gewildste onder jou klasmaats is.

_____________________________________________________________________

5. Vind ook uit wat die prys daarvan per boks / houer is en bereken wat jy sal moet betaal as jy EEN daarvan vir ELKE leerder in jou klas wil koop.

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

6. Skryf nou ’n kort verslaggie oor jou navorsing i.v.m. jou klasmaats se ontbytvoorkeure en -gewoontes.

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

ASSESSERING: ONTBYTDATA

Table 3
KRITERIA 1 2 3 4
Netheid en organisasie Werk is slordig en ongeorganiseerd. Werk is georganiseerd, maar moeilik leesbaar. Werk is netjies en georganiseerd, maklik leesbaar. Netjiese, duidelik uiteengesitte werk; duidelik leesbaar.
Grafiek Geen poging is aangewend nie. Feitlik alles is verkeerd aangedui. Een of twee foute is begaan. Grafiek is korrek en netjies.
Volledigheid Navorsing is nie gedoen nie. Nie alle vrae is beantwoord nie. Baie van die inligting ontbreek. Slegs enkele vrae is nie beantwoord nie. Opdrag is volledig uitgevoer.
Korrektheid van berekenings Al die antwoorde is verkeerd bereken. Baie foute is begaan. Min foute is gemaak. Antwoorde is almal korrek bereken.

Assessering

Leeruitkomste 5:Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak, en om toevallige variasies te interpreteer en te bepaal.

Assesseringstandaard 5.1: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige vrae stel oor sy/haar eie skool en gesinsomgewing, en gepaste databronne vind ten einde menseregte, sosiale, politieke, kulturele omgewings- en ekonomiese kwessies in daardie omgewing te identifiseer;

Assesseringstandaard 5.2: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige dataversamelingsvelle (wat tellings vereis) en eenvoudige vraelyste (met ja/nee tipe antwoorde) gebruik om data te versamel (alleen en/of as ‘n lid van ‘n groep of span) ten einde vrae te beantwoord wat deur die onderwyser, self of die groep gevra word;

Assesseringstandaard 5.4: Dit is duidelik wanneer die leerder data organiseer en aanteken deur gebruik te maak van tellings en tabelle;

Assesseringstandaard 5.5: Dit is duidelik wanneer die leerder ongegroepeerde numeriese data ondersoek om die telling (modem) wat die meeste voorkom, en die middelpunt (mediaan) van die datastel te bepaal, om sodoende sentrale neigings te beskryf;

Assesseringstandaard 5.6: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid van grafieke met die hand of tegnologies teken om data voor te stel en te interpreteer (gegroepeer of ongegroepeer), insluitend:

5.6.1: prentdiagramme (piktogramme) met ‘n veel-tot-een-ooreenstemming en ‘n geskikte sleutel;

5.6.2: staafgrafieke en dubbele staafgrafieke;

Assesseringstandaard 5.7: Dit is duidelik wanneer die leerder data wat op verskillende wyses voorgestel word (insluitend eie voorstellings, mediavoorstellings – woorde, grafieke, sirkeldiagramme), krities lees en interpreteer om sodoende afleidings te maak en voorspellings te maak wat sensitief is teenoor die rol van:

5.7.2: afdelings binne die data (bv. ouderdom, geslag, ras).

TOETS

1. Vul die ontbrekende woorde in:

In 17 x 240 = 4 080 noem ons:

1.1 408 die ___________________________________________________

1.2 17 die ____________________________________________________

  • 4 080 ‘n _____________________________________________ of 240.

(3)

2. Skryf al die faktore van 36 neer:

_______________________________________________________________

_______________________________________________________________

(2)

3. Omkring die fout(e) in die volgende som:

h = 953 x 18

953

18

7 634

9630

17 264

(3)

4. Bereken die volgende. Wys al jou bewerkings:

4.1 m = 239 x 37

__________________________________________

4.2 ’n Boer vervoer 238 kratte met 85 appels in elk na die mark. Hoeveel appels word by die mark afgelaai?

__________________________________________

__________________________________________

__________________________________________

__________________________________________

__________________________________________

__________________________________________

__________________________________________

(4)

Content actions

Download module as:

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks