Inside Collection (Course): Wiskunde Graad 6
In hierdie module gaan ons met behulp van verskeie instrumente meet.
Ons gaan ..................
1. ’n Mier moet vanaf A na B, dan na C, D, E en weer tot by A loop (reg rondom – omtrek).
![]() |
1.1 Watter instrument sal jy gebruik om te bereken hoe ver die mier loop?
1.2 Bereken nou die afstand wat die mier loop.
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
1.3 In watter eenheid het jy gemeet? ____________________________________
1.4 Watter eenheid het jou maat gebruik? ________________________________
2. Kyk goed na die volgende figure. Kan jy vir jou opvoeder sê wat die “gewone” naam vir elkeen (behalwe vir die vierkant) is?
![]() |
square
vierkant
2.1 Hierdie vorms is reëlmatig. Waarom?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
2.2 Bereken nou die omtrek van elke vorm (onthou jou eenhede!). Skryf die naam van elke vorm neer, en daarnaas die antwoord.
(a) __________________________________________________________________
(b) _________________________________________________________________
(c) __________________________________________________________________
(d) _________________________________________________________________
2.3 Indien ’n vierkant se omtrek met die volgende formule4 × sy bereken kan word, wat sal die formule wees vir die omtrek van elk van die vorms? Skryf weer eers die naam en dan die antwoord.
(b) _________________________________________________________________
(c) __________________________________________________________________
(d) _________________________________________________________________
2.4 Wat noem ons die volgende vorm?
![]() |
_____________________________________________________________________
2.5 Kan jy dalk ’n formule aflei vir die omtrek van ’n reghoek?
_____________________________________________________________________
ONTHOU!
’n Vierkant is ook ’n reghoek! Dit is net een waarvan die vier sye ewe lank is.
![]() |
3. Hier is nou ’n paar onreëlmatige vorms.
![]() |
3.1 Hoekom sê ons hierdie vorms is onreëlmatig?
_____________________________________________________________________
3.2 Bereken nou die omtrek van elkeen van die onreëlmatige vorms.
A: __________________________________________________________________
B: __________________________________________________________________
C: __________________________________________________________________
Leeruitkomste 4:Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in ‘n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Assesseringstandaard 4.4: Dit is duidelik wanneer die leerder twee-dimensionele en drie-dimensionele voorwerpe skat, meet, aantekeninge maak van, vergelyk en orden deur S.I.-eenhede met die geskikte noukeurigheid te gebruik vir: (cm), metres (m) and kilometres (km);
Assesseringstandaard 4.8: Dit is duidelik wanneer die leerder by benadering ondersoek en bepaal (alleen en/of as ‘n lid van ‘n groep of span):
4.8.1: omtrek m.b.v. liniale of maatbande.