Skip to content Skip to navigation

OpenStax-CNX

You are here: Home » Content » Om 2-dimensionele figure te beskryf in terme van hul verskillende eienskappe

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseMaths display tagshide tags

    This module is included inLens: Siyavula: Mathematics (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseMaths" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Om 2-dimensionele figure te beskryf in terme van hul verskillende eienskappe

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

WISKUNDE

Meetkunde, Datahantering en Waarskynlikheid

Meetkunde

OPVOEDERS AFDELING

Memorandum

LEERDERS AFDELING

Inhoud

AKTIWITEIT: Om 2-dimensionele figure te beskryf in terme van hul verskillende eienskappe [LU 3.2]

1. Bespreek nou as klas die eienskappe van elk van die figure op die vorige bladsy met betrekking tot die volgende:

(i) Aantal sye en lengtes

(ii) Aantal hoeke, soort en groottes

(iii) Aantal hoekpunte

2. Werk in groepe van drie. Kies enige twee van die figure op die vorige bladsy, bv. ‘n reghoek en ‘n parallelogram. Maak ‘n plakkaat waarop jul die verskille en ooreenkomste tussen die twee figure netjies uiteensit. Stal die plakkaat uit sodat die res van die klas dit kan sien.

Beoordeel jul werk op ‘n skaal van 1 – 4 deur die toepaslike syfer te omkring:

Tabel 1
Kriteria 1 = Glad nie.2 = Net ‘n bietjie (min).3 = Goed.4 = Uitstekend.  
Alle groeplede het aan die aktiwiteite deelgeneem. 1 2 3 4  
Lede van die groep het na mekaar geluister. 1 2 3 4  
Groeplede het mekaar in die groep gehelp en aangemoedig. 1 2 3 4  
Groeplede het by die opdrag gebly. 1 2 3 4  
Elkeen het ‘n kans gekry om te praat. 1 2 3 4  
Die ooreenkomste is korrek aangedui. 1 2 3 4  
Die verskille is korrek uiteengesit. 1 2 3 4  
Die groep se werk is netjies gedoen. 1 2 3 4  
           

Kom ons hersien!

  • Wanneer is ‘n figuur simmetries?

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

  • Watter van die figure op p. 5 is simmetries?

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

Het jy geweet?

‘’n Ontwerp wat meer as een keer binne sy buitelyne inpas, is rotasie- simmetries. Die aantal kere wat ‘n ontwerp binne sy buitelyne inpas, noem ons die orde vansimmetrie.

Figuur 1
Figuur 1 (graphics1.png)

.

Assessering

Leeruitkomste 3:Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen twee-dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe in ‘n verskeidenheid oriënta­sies en posisies te beskryf en voor te stel.

Assesseringstandaard 3.2: Dit is duidelik wanneer die leerder twee-dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe beskryf en klassifiseer volgens hul eienskappe.

Content actions

Download module as:

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks