Inside Collection (Course): Wiskunde Graad 6
| Figuur | Aantal rande | Aantal vlakke | Aantal hoekpunte | |
| 1. |
|
9 | 5 | 6 |
| 2. |
|
18 | 8 | 12 |
| 3. |
|
8 | 5 | 5 |
Kyk na die volgende figure en voltooi dan die tabel:
| Figuur | Aantal rande | Aantal vlakke | Aantal hoekpunte | |
| 1. |
|
|||
| 2. |
|
|||
| 3. |
|
Leeruitkomste 3:Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen twee-dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe in ‘n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.
Assesseringstandaard 3.2: Dit is duidelik wanneer die leerder twee-dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe beskryf en klassifiseer volgens hul eienskappe, insluitend:
3.2.1: vlakke, hoekpunte en rande.