1.
1.1 Kerk
1.2 Flieks
1.3 Fabriek
1.4 Museum
2.
2.1 2 N en 8 W
2.2 1N en 6 W
2.3 3N en 5W
2.4 1N en 8O
1. Nino is ‘n vreemdeling op die dorp. Wat sal hy kan sien as hy die volgende “punte” besoek?
1.1 (6O, 1S) : ______________________________________________________
1.2 (3W, 3N) : _____________________________________________________
1.3 (5W, 3S) : _____________________________________________________
1.4 (5O, 7N) : _____________________________________________________
2. Gebruik slegs koördinate en verduidelik vir Nino hoe om te kom:
2.1 van die lughawe tot by die fabriek
_____________________________________________________________________
2.2 van die riviermond tot by die flieks:
_____________________________________________________________________
2.3 van die stasie tot by die winkelsentrum:
_____________________________________________________________________
2.4 van die dieretuin tot by die museum:
_____________________________________________________________________
UITDAGING!
Ontwerp jou eie kaart met aanwysings. Begrawe ‘n skat êrens en verduidelik vir ‘n maat deur middel van koördinate hoe om dit te kry.
Leeruitkomste 3:Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen twee-dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe in ‘n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.
Assesseringstandaard 3.8: Dit is duidelik wanneer die leerder ligging op ‘n gekodeerde rooster bepaal en beskryf hoe om tussen posisies op die rooster te beweeg, en kaarte as rooster herken.