Inside Collection (Course): Wiskunde Graad 7
12.2
(a) 8
(b) 7,5 (7 en ‘n half)
(c) 7,3
12.5 Internet
12. Metodes om inligting te versamel
12.1 Ja / Nee - antwoorde
a) Ondervra enige familielid en merk die toepaslike blokkie:
| Ja | Nee | |
| Eet jy graag kool? | ||
| Hou jy van sport? | ||
| Kyk jy langer as 2 uur per dag TV? | ||
| Neem jy enige medikasie? | ||
| Ly jy aan asma? | ||
| Hou jy van pizza? | ||
| Besit jy ’n motor? | ||
| Het jy broers en/of susters? | ||
| Is jy die oudste kind? | ||
| Werk jy voltyds? | ||
| Het jy hoë bloeddruk? | ||
| Dink jy die petrolprys gaan nog styg? | ||
| Dink jy rentekoerse gaan verhoog word hierdie jaar? |
b) Waar, dink jy, word vraelyste soos hierdie gereeld gebruik?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
12.2 Verskeidenheid antwoorde
12.2.1 Ondervra nou ’n ander familielid en skryf sy/haar antwoorde neer.
a) Wat is jou beroep? _________________________________________
b) Hoeveel kinders het jy? ___________________________________
c) Wat is jou gunsteling TV-program? ________________________________
d) Watter boek het jy onlangs gelees? _________________________________
e) Watter soort motor besit jy? ____________________________________
f) Na watter soort musiek luister jy graag? __________________________
g) Wat is, volgens jou, die grootste krisis in ons land? _________________
_______________________________________________________________
h) Waaraan, dink jy, behoort ons regering nou onmiddellik aandag te gee? _______________________________________________________________
_______________________________________________________________
i) Waarom is die rand so wisselvallig? _________________________________ _______________________________________________________________
j) Waarom styg voedselpryse aanhoudend? _____________________________
_______________________________________________________________
12.2.2 Verdeel in groepe van drie en vergelyk jul antwoorde.
12.2.3 Waar, dink julle, sal vraelyste wat ’n verskeidenheid antwoorde kan hê, gewoonlik gebruik word?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
12.3 Gegewe inligting
a) Soek die duurste huis wat in jou plaaslike koerant geadverteer word (Eiendomme). Knip dit netjies uit en plak dit hieronder.
b) Raadpleeg jou advertensie en voltooi die volgende inligting:
i) Huis se prys: _______________________________________________
ii) Voorstad / Dorp/ Stad: ____________________________________________
iii) Aantal slaapkamers: ____________________________________________
iv) Aantal badkamers: ____________________________________________
v) Aantal motorhuise: ______________________________________________
vi) Ander vertrekke gemeld:
_______________________________________________________________
vii) Enige “ekstras” (bv. swembad): _________________________________
_______________________________________________________________
viii) Sal JY dié huis koop as jy dit kon bekostig? _______________________
Hoekom/hoekom nie? ___________________________________________
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
c) Maak ’n lys van pryse van nog 10 huise wat geadverteer word.

i) Bereken die mediaan. ____________________________________________
_____________________________________________________________________
ii) Wat is die gemiddelde prys waarteen dié huise verkoop word?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
12.4 Versamel ook die volgende inligting:
a) Raadpleeg jou plaaslike koerant / TV-gids. Kyk hoeveel tyd aan die volgende spandeer word en voltooi die tabelle.
| TV 2 | |||||
| Program | Maan | Dins | Woens | Don | Vry |
| Nuus | |||||
| Sepies | |||||
| Flieks | |||||
| Kindervermaak | |||||
| Sport | |||||
| TV 3 | |||||
| Program | Maan | Dins | Woens | Don | Vry |
| Nuus | |||||
| Sepies | |||||
| Flieks | |||||
| Kindervermaak | |||||
| Sport | |||||
b) Beantwoord die volgende vrae:
i) Aan watter tipe program word die meeste tyd spandeer op TV 2?
_______________________________________________________________
ii) Aan watter tipe program word die ministe tyd spandeer op TV 3?
_______________________________________________________________
iii) Watter stasie/kanaal spandeer die meeste tyd aan sport? _________________
iv) Watter stasie/kanaal spandeer die minste tyd aan kindervermaak? __________
v) Na watter van die bogenoemde soorte programme kyk JY die meeste?
_______________________________________________________________
12.5 Kan jy aan nog metodes dink om inligting te versamel?
_______________________________________________________________
Leeruitkomste 5:Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal.
Assesseringstandaard 5.1: Dit is duidelik wanneer die leerder vrae oor menseregte-, sosiale, politieke, kulturele, omgewing- en ekonomiese sake in eie omgewing stel;
Assesseringstandaard 5.2: Dit is duidelik wanneer die leerder geskikte bronne vir die versameling van data (insluitend maats, gesin en familie, koerante, boeke, tydskrifte) kies;
Assesseringstandaard 5.3: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige vraelyste (met ‘n verskeidenheid moontlike antwoorde) en ontwerp gebruik en vraelyste (met ja/nee-tipe-antwoorde) gebruik ten einde data te versamel (alleen en of as lid van ‘n groep of span) om vrae te beantwoord;
Assesseringstandaard 5.6: Dit is duidelik wanneer die leerder opsommings maak van ongegroepeerde numeriese data deur die gemiddeld, mediaan en modus as bepalers van sentrale neigings te bereken, en daartussen onderskei;
Assesseringstandaard 5.9: Dit is duidelik wanneer die leerder data wat op verskeie maniere voorgestel is krities lees en interpreteer ten einde gevolgtrekkings en voorspellings te maak wat sensitief is.