Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Wiskunde Graad 7 » Waarskynlikheid

Navigation

Table of Contents

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETSenPhaseMaths display tagshide tags

    This module and collection are included inLens: Siyavula: Mathematics (Gr. 7-9)
    By: Siyavula

    Module Review Status: In Review
    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETSenPhaseMaths" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Waarskynlikheid

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

WISKUNDE

Nog Meetkunde, Datahantering en Waarskynlikheid

OPVOEDERS AFDELING

Memorandum

20.3 (a) (i) ‘n half (een uit 2)

(ii) ‘n half (een uit 2)

(c) ‘n kwart (een uit 4)

(d) 2 uit 21

20.4 (a) een sesde (een uit 6)

20.5 ses uit 36 (een sesde)

22. KLAAR MET GRAAD SEWE SE WISKUNDE!

MODULETOETS 9

1. Kontroleer leerder se poging.

2. gly

3. (a) Net ‘n deel van die groep is ondervra om inligting te kry.

(b) Gaan oor moontlikheid dat iets sal gebeur of nie.

4. (a) 10

(b) 10

(c) 10,6

5. (a) prentgrafiek / pictogram

(b) Leerders is 6 jaar en ouer in Gr.1. / Niemand jonger as 6 jaar in die skool nie.

(c) 110

(d) 30

(e) 680

6.

7.4 4 uit 32 (een agste)

LEERDERS AFDELING

Inhoud

AKTIWITEIT: Waarskynlikheid [LU 5.10, LU 5.9]

20. WAARSKYNLIKHEID

20.1 Klasbespreking

a) Wat is die kans dat jy Graad 7 sal slaag?

b) Wat is die kanse dat dit vandag sal reën?

c) Wat is jul sportspan (enige sport) se kans om die volgende wedstryd te wen?

d) Wat is jou kans om die Lotto te wen?

e) Wat is die kans dat jy eendag op die maan sal loop?

20.2.1 Het jy geweet?

In bogenoemde gevalle het jul eintlik geskat wat die waarskynlikheid is dat iets sal gebeur of nie sal gebeur nie.

20.2.2 Het jy ook geweet?

Waarskynlikheid strek vanaf “geen kans” dat iets sal gebeur nie tot “dit sal beslis gebeur”.

’n Waarskynlikheid van 0 beteken dat die gebeurtenis nooit sal plaasvind nie.

’n Waarskynlikheid van 1 beteken die gebeurtenis sal beslis plaasvind.

20.2.3 BELANGRIK om te WEET:

Die waarskynlikheid dat iets sal plaasvind, is:

Die aantal kere wat dit kan plaasvind

Totale aantal moontlikhede

Hoe nader jou antwoord aan 1 is, hoe groter is die waarskynlikheid dat die gebeurtenis sal plaasvind.

20.3 Werk saam met ’n maat en beantwoord die volgende vrae:

a) Jy skiet ’n munstuk in die lug op. Wat is die waarskynlikheid dat dit sal val met:

i) munt bo? ________________________

ii) kruis bo? _________________________

b) Skiet ’n munstuk 50 keer in die lug op. Jou maat kan jou help rekord hou van watter kant elke keer bo land.

i) Voltooi die tabel

Table 1
 
Munt Kruis
Waarskynlikheid
Munt Kruis
Bv. 4 6 4 10 4 10 size 12{ { { size 8{4} } over { size 8{"10"} } } } {} 6 10 6 10 size 12{ { { size 8{6} } over { size 8{"10"} } } } {}
Eerste 10 gooie: ............. ............. ............. .............
Tweede 10 gooie: ............. ............. ............. .............
Derde 10 gooie: ............. ............. ............. .............
Vierde 10 gooie: ............. ............. ............. .............
Vyfde 10 gooie: ............. ............. ............. .............

ii) Wat is die gemiddelde van jou gooie vir:

a) munt: _______________________

a) kruis: ________________________

c) Wat is die waarskynlikheid dat beide muntstukke met die muntkant bo sal val as jy twee munte gelyktydig opskiet?

_____________________________________________________________________

d) ’n Deelnemer aan die Lotto moet ’n blou bal uit die houer haal om ’n prys te wen. As daar 19 pienk balle en 2 blou balle in die houer is, wat is die waarskynlikheid dat die deelnemer ’n prys sal wen?

_____________________________________________________________________

20.4 Werk nou op jou eie. Jy benodig ’n dobbelsteen.

a) Wat is die waarskynlikheid dat ’n dobbelsteen met die 3 na bo sal val as jy dit gooi? _____________________________________________________________________

b) Gooi nou die dobbelsteen 15 keer. Teken die aantal kere wat die 3 bo lê as die dobbelsteen val, aan (maak ’n regmerkie).

Skryf jou antwoord as ’n breuk met noemer 15. _____________________________________________________________________

Is jou antwoord na aan een sesde? (gebruik jou sakrekenaar) ___________________

Kan jy dit verklaar? __________________________________________________

_____________________________________________________________________

20.5 Het jy geweet?

Dit sou blote toeval wees, indien jy ’n waarskynlikheid van een sesde hierbo gekry het! Die eksperimentele waarskynlikheid is gebaseer op dit wat jy werklik gedoen het. Die teoretiese waarskynlikheid is net ’n poging om te voorspel wat sal gebeur.

Hoe meer kere jy die dobbelsteen gooi, hoe nader behoort die praktiese en teoretiese waarskynlikheid aan mekaar te wees.

20.6 BRAINTEASER

  • What is the probability that you will get 7, if you throw two dice at the same time and add the numbers that are showing upwards?

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

21. Tyd vir selfassessering

Table 2
  • Kleur die gesiggie in wat waar is van jou:
     
Ek kan die begrip “waarskynlikheid” verduidelik graphics1.png graphics2.png graphics3.png
Ek weet wat ’n waarskynlikheid van 0 beteken graphics4.png graphics5.png graphics6.png
Ek weet wat ’n waarskynlikheid van 1 beteken graphics7.png graphics8.png graphics9.png
Ek weet wat die “formule” is om waarskynlikheid te bepaal graphics10.png graphics11.png graphics12.png
Ek kon die waarskynlikheid in die gegewe vrae hierbo korrek bereken graphics13.png graphics14.png graphics15.png

22. Vir die PRET!

  • Gebruik die gegewe koördinate en ontsyfer die kode!

(9,9) (9,2) (1,10) (1,10) (3,2) (1,0) (6,10) (2,6)

............................................ .........................

(4,1) (3,2) (1,10) (1,10) (5,8) (8,5) (6,10) (1,2) (6,10)

............................................ ......................................

(8,5) (6,10) (1,2) (1,8) (8,5) (9,9) (3,8) (9,1) (5,8) (6,10)!!

................. ......................................................................!!

Figure 1
Figure 1 (graphics16.png)

Assessering

Leeruitkomste 5:Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal.

Assesseringstandaard 5.9: Dit is duidelik wanneer die leerder data wat op verskeie maniere voorgestel is krities lees en interpreteer ten einde gevolgtrekkings en voorspellings te maak wat sensitief is

Assesseringstandaard 5.10: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige eksperimente uitvoer waarvan die moontlike uitkomste ewe waarskynlik is.

MODULE TOETS

1. Verklein die padda tot ’n skaal 2:1.

Figure 2
Figure 2 (graphics17.png)

(3)

2. Watter soort transformasie is in die volgende figuur gebruik?

Figure 3
Figure 3 (graphics18.png)

_____________________________________________

(1)

3. Verduidelik die volgende begrippe:

a) steekproef: ____________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

(2)

b) waarskynlikheid: ________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

(2)

4. Kyk na die volgende:

’n Groep leerders se punte uit 15 was soos volg:

6; 11 ; 12 ; 15 ; 9 ; 10 ; 10 ; 10 ; 8 ; 15

a) Bereken die modus: _____________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

(2)

b) Bereken die mediaan: _____________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

(2)

c) Bereken die rekenkundige gemiddelde:______________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

(2)

5. Kyk na die grafiek en beantwoord die volgende vrae:

Figure 4
Figure 4 (graphics19.png)

a) Wat word hierdie soort grafiek genoem?

_____________________________________________________________________

(1)

b) Waarom “spring” die grafiek van 0 na 6?

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

(1)

c) Hoeveel leerders is 7 jaar oud?

_____________________________________________________________________

(1)

d) Hoeveel meer leerders is 9 jaar oud as 12 jaar oud?

_____________________________________________________________________

(1)

e) Hoeveel leerders is daar altesaam in die skool?

_____________________________________________________________________

(1)

6. Stel die inligting soos gegee by nr. 4 op ’n lyngrafiek voor.

(3)

7. Wat is die waarskynlikheid dat jy ’n swart bal sal uithaal in ’n houer met 12 rooi, 6 groen, 4 swart, 2 geel en 8 blou balle?

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

(2)

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

PDF | EPUB (?)

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: