Die leerders moet uiteindelik kan:
1. probleme identifiseer en oplos, en ook besluite neem deur kritiese en kreatiewe denke;
2. doeltreffend saam met ander lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap werk;
3. hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend bestuur;
4. inligting versamel, ontleed, organiseer en krities evalueer;
5. doeltreffend kommunikeer deur middel van visuele, simboliese en/of taalvaardighede in verskillende vorme;
6. wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities gebruik deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon;
7. begryp dat die wêreld ‘n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie;
8. na te dink oor en ondersoek te doen na ‘n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer;
9. as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel te neem;
10. in verskeie sosiale kontekste kultureel en esteties sensitief te wees;
11. opvoedings- en lberoepsmoontlikhede ondersoek; en
12. entrepreneursgeleenthede te ontwikkel.
MODULE 1
| Kritieke- en ontwikkelings uitkomste | Bladsyverwysings |
| KU 1 | E-4, 10, 11, 14, 18, 19, 20, 21, 24 |
| KU 2 | E-1, E-5, 15, 25 |
| KU 3 | 3, 4, E-2, 16, 17 |
| KU 4 | 5 |
| KU 5 | 1, 7, 8, 9, 12, 13, 22 |
| KU 6 | 28 |
| KU 7 | 5, 6, 27, 28, 29 |
| KU 8 | 26, E-9 |
Kyk na hulle hare – lank / kort;klere;hulle lengte – lank / kort.
Kyk na die oë / elkeen het twee oë.
| LU 1.2 |
My naam is ___________________________________________________________
Ek is ________________________________________________________ jaar oud.
Dit is my eerste dag in Graad _____________________________________________
![]() |
Gister
![]() |
Vandag
![]() |
Môre
| LU 4.4 |
My maats
![]() |
Dit is my maats
![]() |
meer/minder/dieselfde aantal
Eerste is Liz, tweede is _________________________________________________
derde is ____________________________, vierde is _________________________,
vyfde is ___________________________, sesde is ___________________________,
sewende is ___________________________, agste is ________________________,
negende is __________________________ en laaste is ________________________
![]() |
Sally kom na ______________________________________________________
Mike kom voor _____________________________________________________
Tom is tussen _________________________ en __________________________
1ste 2de 3de 4de _______ _______ _______ _______ _______ _______
| LU 1.1 | LU 1.4 |
Getalle het ook name.
1 _______________________________________________________________
2 _______________________________________________________________
3 _______________________________________________________________
4 _______________________________________________________________
5 _______________________________________________________________
6 _______________________________________________________________
7 _______________________________________________________________
8 _______________________________________________________________
9 _______________________________________________________________
10 _______________________________________________________________
| 0 | 1 | 3 | 7 | 10 |
| 10 | 9 |
| LU 1.3 | LU 1.10 |
Alles oor my maats.
![]() |
| Die lengte van my maats se hare | |||||||||||
| Lang hare | |||||||||||
| Kort hare | |||||||||||
| maats | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | |
![]() |
Skryf:
| LU 5.1 | LU 5.2 | LU 5.4 | LU 5.5 |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Skat ________________________________
Tel ________________________________
| LU 1.2 |
Leeruitkomste 1:Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder tot minstens 100 alledaagse voorwerpe akkuraat tel;
Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel in:
1.2.1 ene vanaf enige getal tussen 0 en 200;
1.2.2 tiene vanaf enige veelvoud van 10 tussen 0 en 200;
1.2.3 vywe vanaf enige veelvoud van 5 tussen 0 en 200;
1.2.4 twees vanaf enige veelvoud van 2 tussen 0 en 200;
Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder getalsimbole ken en lees van 1 tot minstens 200 en skryf getalname van 1 tot minstens 100;
Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder orden, beskryf en vergelyk die volgende getalle:
1.4.1 heelgetalle tot minstens 2-syfergetalle;
1.4.2 gewone breuke insluitend halwes en kwarte;
Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende tegnieke gebruik:
1.10.1 opbou en afbreek van getalle;
1.10.2 verdubbeling en halvering;
1.10.3 gebruik van konkrete apparaat (bv. tellers);
1.10.4 getallelyne;
Leeruitkomste 4:Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Assesseringstandaard 4.4: Dit is duidelik wanneer die leerder gebeure plaas in volgorde volgens dae, weke, maande en jare;
Leeruitkomste 5:Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal.
Assesseringstandaard 5.1: Dit is duidelik wanneer die leerder data versamel (alleen en/of as ’n lid van ’n groep of span) in die klaskamer en skoolomgewing om vrae wat die onderwyser stel, te beantwoord (bv. “hoeveel leerders is daar in elke klaskamer?”);
Assesseringstandaard 5.2: Dit is duidelik wanneer die leerder fisiese voorwerpe sorteer volgens een spesifieke eienskap wat deur die onderwyser gekies is;
Assesseringstandaard 5.4: Dit is duidelik wanneer die leerder prente teken en prentdiagramme (piktogramme) saamstel met ’n 1-1-ooreenstemming tussen eie data en voorstellings;
Assesseringstandaard 5.5: Dit is duidelik wanneer die leerder eie versameling voorwerpe of dié van ’n maat beskryf, verduidelik hoe dit gesorteer is en vrae daaroor beantwoord.