Skip to content Skip to navigation

Connexions

You are here: Home » Content » Om die gelykwaardigheid en geldigheid van verskillende voorstellings te bepaal

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Om die gelykwaardigheid en geldigheid van verskillende voorstellings te bepaal

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

WISKUNDE

Getalbegrip, Optelling en Aftrekking

Optelling

OPVOEDERS AFDELING

Memorandum

1.1 Aantel

1.2 Haal elke keer 11 400 uit en tel res by

1.3 Hou 1000e, 100e, 10e en ene apart en tel op

1.4 Aantel: eers 10 000e, dan 1 000e, dan 100e, dan 10e en dan ene

1.5 Self-verduidelikend

1.6 Oordra-metode

2. Eie antwoord

3.2 Kort optelmetode sonder hulpsyfers

3.3

a) 83 320

b) 105 935

LEERDERS AFDELING

Inhoud

AKTIWITEIT: Om die gelykwaardigheid en geldigheid van verskillende voorstellings te bepaal [LU 2.6]

Om strategieë te gebruik om oplossings te kontroleer [LU 1.11]

1. By Aktiwiteit 6 het julle jul eie tegnieke en strategieë gebruik om die probleme op te los. In jul terugvoering aan die klas het jul seker gesien dat daar talle maniere is waarop ons getalle bymekaar kan tel. Verdeel in ses groepe. Elke groep moet een van die volgende metodes bespreek en verduidelik hoe die antwoord bereken is.

HET JY GEWEET?

  • Daar is nog talle ander maniere waarop ons getalle bymekaar kan tel. Verdeel in 6 groepe. Elke groep moet een van die volgende metodes bespreek en verduidelik hoe die antwoord bereken is.

1.1 Ek bereken 11 468 + 23 957 so:

11 468 + 20 000 → 31 468 + 3 000 → 34 468 + 900

35 368 + 50 → 35 418 + 7 = 35 425

1.2 Ek verkies om die antwoord so te bereken:

11 468 + 23 957

= (11 400 + 11 400) + (68 + 12 557)

= (11 400 + 11 400 + 11 400) + (68 + 1 157)

= 34 200 + 1 225

= 35 425

1.3 Kyk mooi. Ek doen dit so:

Figuur 1
Figuur 1 (graphics1.png)

1.4 My optelmetode lyk so:

11 468 + 23 957 =

10 000 + 20 000 → 30 000 + 1 000 + 3 000

34 000 + 400 + 900 → 35 300 + 60 + 50

35 410 + 8 + 7 = 35 425

1.5 Ek werk so:

Figuur 2
Figuur 2 (graphics2.png)

1.6 Vir my is dit die maklikste om dit so neer te skryf:

11 468 + 23 957:

Figuur 3
Figuur 3 (graphics3.png)

2. Watter metode is vir jou die maklikste? Motiveer jou antwoord.

_____________________________________________________________________

3. Werk nou saam met ‘n maat en kyk goed na die volgende metode:

Figuur 4
Figuur 4 (graphics4.png)

3.2 Verduidelik die metode vir ‘n ander maat.

3.3 Gebruik nou hierdie metode en bereken die som van die volgende:

a) 35 691 + 47 629

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

b) 82 179 + 23 756

SELFASSESSERING

Kom ons kyk hoe het jy gevaar.

Merk die toepaslike blokkie:

Tabel 1
Ek verstaan al die metodes. die meeste van die metodes. **net een of twee van die metodes.

** Vra jou groeplede / opvoeder om dit weer vir jou te verduidelik.

KOPKRAPPER

Werk in groepe van vier. Kan julle aan nog enige ANDER metodes dink om die som van 11 468 + 23 957 te bereken?

Assessering

Leeruitkomste 1:Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.11: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid strategieë gebruik om oplossings te kontroleer en die redelikheid van oplossings te beoordeel.

Leeruitkomste 2:Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.6: Dit is duidelik wanneer die leerder bepaal, deur bespreking en vergelyking, die ekwivalensie van verskillende beskrywings van dieselfde verwantskap of reël wat soos volg voorgestel word:

2.6.1 woordeliks;

2.6.2 in vloeidiagramme;

2.6.3 met getalsinne.

Content actions

Download module as:

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks