Skip to content Skip to navigation

Connexions

You are here: Home » Content » Om kontekste te gebruik wat ekonomiese kwessies aanraak

Navigation

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.
 
Om kontekste te gebruik wat ekonomiese kwessies aanraak

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

WISKUNDE

Getalbegrip, Optelling en Aftrekking

Optelling

OPVOEDERS AFDELING

Memorandum

Antwoorde kan verskil.

tOETS 2

  • 1493
  • 469 + 1 426

2.1 34 367

2.2 24 809

3. 300; 436; + 47; 751

4.1 1 3900

4.2 29 100

5. 39018

6. R3 216,72

7. 3,2603915 + 23 684 193 = 23 684 196

Totaal: 20

LEERDERS AFDELING

Inhoud

AKTIWITEIT: Om kontekste te gebruik wat ekonomiese kwessies aanraak [LU 1.6]

1. Betaalstrokies is deel van ons lewens. Waar ons ookal koop en betaal, kry ons so ‘n bewysstrokie. Kom ons bekyk ‘n paar van naderby!

Jou opvoeder sal vir jou die nodige folio vir die taak voorsien.

Deel in groepe van drie. Maak minstens drie betaalstrokies (julle mag meer ook kry!) van verskillende winkelgroepe in jul omgewing bymekaar en vergelyk hul ten opsigte van die volgende:

1.1 Uitleg: Waar staan die naam van die winkelgroep?

Is daar ‘n adres? Waar staan dit?

Is daar ‘n telefoonnommer? Waar staan dit?

Is daar ‘n faksnommer? Waar staan dit?

1.2 Wat, behalwe bogenoemde, word alles op elke betaalstrokie aangedui?

1.3 Is daar enige ooreenkomste tussen die verskillende betaalstrokies? Indien wel, wat?

1.4 Is daar enige verskille tussen die verskillende betaalstrokies? Indien wel, wat?

1.5 Watter betaalstrokie is volgens julle die “beste”? Motiveer jul antwoord.

Table 1
ASSESSERING: BETAALSTROKIES      
  1 2 3 4
Werk saam met ander Werk nie effektief saam nie Werk saam, maar moet baie aangepraat word Werk saam, maar luister nie na menings van groeplede nie Werk pragtig saam en luister na voorstelle van groeplede
Netheid en organisasie Werk is slordig en ongeorganiseerd Georganiseerd, maar moeilik leesbaar Netjies en georganiseerd, maklik leesbaar Netjiese, duidelik uiteengesitte werk; duidelik leesbaar
Volledigheid Minder as 3 betaalstrokies. Nie alle vrae beantwoord nie Baie van die inligting ontbreek Slegs enkele vrae is nie beantwoord nie Opdrag volledig uitgevoer

UITDAGING!

Kyk of jy die volgende lettersom kan oplos:

T A K

+ T A K

P O T

Elke letter verteenwoordig ’n ander syfer van 1 tot 9. Vind waardes vir A, K, O, P en T.

(Daar is 13 oplossings!)

TOETS

1. Voltooi:

1.1 1 493 + 1 268 = 1 268 + ________________________

1.2 (318 + 469) + 1 426 = 318 + (_________ + _________)

= ________________________ (3)

2. Tel die getalle in elke borrel bymekaar.

Table 2
2.1     2.2  
  graphics1.png     graphics2.png
         
(2)

3. Voltooi:

Figure 1
Figure 1 (graphics3.png)

(4)

4. Skat die som van die volgende deur af te rond tot die naaste 100:

4.1 7 684 + 6 207 ________________________

4.2 15 216 + 13 899 ________________________ (2)

5. Gebruik enige metode wat jy verkies en bereken die som van:

5.1 38 962 + 56 149

_____________________________________________________________________

6. Pa betaal R899,95 vir water en ligte; R438,27 vir die telefoon en R1 878,50 vir die kruideniersware. Wat is die totale bedrag wat Pa moet betaal?

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

(3)

7. Gebruik jou sakrekenaar se geheue en bereken:

(48 632 ÷ 14 916) + (23 684 + 56 193)

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

(4)

TOTAAL: 20

Assessering

Leeruitkomste 1:Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.6: Dit is duidelik wanneer die leerder probleme in konteks oplos, insluitend kontekste wat gebruik kan word om ‘n bewustheid van ander leerareas, asook van menseregte-, sosiale, ekonomiese en omgewingskwessies, te bevorder:

1.6.1 finansiële kontekste (insluitend koop en verkoop, wins en verlies, en eenvoudige begrotings).

Content actions

Download module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks