Inside Collection: Afrikaans Huistaal Graad 7
Die afkappingsteken
kano’s ; hoera’s ; Van Breda’tjie ; rabbi’tjie
Die oplossing is:
-e byvoorbeeld Terblanche’e, Terblanche’ie
-s byvoorbeeld Marais’s, Marais’tjie
Hierdie reël geld wanneer die -e, en -s nie in die enkelvoud uitgespreek word nie.
| a | a’s | a’tjie |
| k | ||
| n | ||
| t |
Die deelteken en lettergrepe
| OOP LETTERGREPE‘n Oop lettergreep eindig op ‘n | GESLOTE LETTERGREPE‘n Geslote lettergreep eindig op ‘n |
geskenkpapier
diertjie – liedjie
hartedief
Wanneer jy ‘n woord skryf, breek jy die woord soms op ander plekke op as wanneer jy dieselfde woord sê:
Kyk na die volgende voorbeelde:
Ons skryf sok-kie en sê so-(k)kie
Ons skryf pot-te en sê po-(t)te
Die lettergrepe en klankgrepe van ‘n woord is dus nie altyd dieselfde nie.
Die koppelteken
Die gebruike van die koppelteken:
na-aap; uie-oes; ru-olie
Ma-hulle; Anwar-hulle; Oom Simon-hulle
bv. A-span en
Die Kappie
Die kappie word gebruik om die besondere klank van ‘n klinker aan te dui.
Byvoorbeeld:
more -
kerel -
rue -
wereld -
Voeg nog voorbeelde by deur in groepsverband daaroor te besluit.
-
-
-
-
-
| LU 6 |
| TAALSTRUKTUUR EN –GEBRUIKDie leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer. |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| 6.1 met woorde werk: |
| 6.1.1 raak vertroud met kort en lang klanke en met tweeklanke (diftonge); |
| 6.1.2 verdeel woorde korrek in lettergrepe; |
| 6.1.3 gebruik skryftekens (deelteken, koppelteken, afkappingsteken en kappie) korrek; |
| 6.1.5 gebruik ‘n woordeboek om woordeskat en spelvermoë uit te brei; |
| 6.1.6 gebruik samestellings en verkleinwoorde korrek om woordeskat uit te brei. |
Die deelteken en lettergrepe
(a) vroe - e
(b) Die deelteken dui die begin van ‘n nuwe lettergreep aan.
beëindig be - eindig
moeë moe - e
ruïne ru - ine
geslote lettergrepe eindig op ‘n konsonant
(e) ge - skenk - pa - pier
ge - : oop
skenk - : geslote
pa -:oop
pier: geslote
dier - tjie - lie - djie
dier - : geslote
tjie - : oop
lie - : oop
djie : oop
hart - te - dief
hart -:geslote
te -:oop
dief -:geslote
Die koppelteken
By samestellings waarvan hulle die laaste deel vorm
By samestellings met letters of syfers:
Opdrag 4:
Om skryftekens korrek te gebruik
sê, hê, wîe, bêre, nêrens, affêre, aikôna, gô, sôe, brûe.