Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Afrikaans Huistaal Graad 7 » Dulle Griet

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETSenPhaseLang display tagshide tags

    This module and collection are included inLens: Siyavula: Languages (Gr. 7-9)
    By: Siyavula

    Module Review Status: In Review
    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETSenPhaseLang" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Dulle Griet

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

AFRIKAANS HUISTAAL

Graad 7

Module 8

DULLE GRIET

  1. Pieter Breugel

In dieselfde eeu wat Tyl Uilspieël geleef het, het Pieter Breugel, ‘n Vlaamse (Belgiese) skilder gelewe (1525 – 1569). Hierdie tydperk het ook bekend gestaan as die Donker Middeleeue.

Omdat baie dinge soos verskynsels in die hemelruim, misvormde mense, siektes en epidemies gedurende hierdie donker eeue nie deur mense verklaar kon word nie, het hulle gesê dat dit die werk van duiwels, bose geeste, hekse en towenaars was.

Hekse en towenaars, veral, is gevang en gemartel. Duisende gewone mense wat daarvan verdink is dat hulle kop in een mus was met hierdie magte van die boosheid – in besonder vroue – is gemartel, skuldig bevind, en op die brandstapel verbrand.

Hierdie verskynsels was deel van die alledaagse lewe, en Pieter Breugel het veral hierdie tonele in sy skilderye uitgebeeld.

  1. Dulle Griet

In een van Breugel se skilderye word ‘n vrou met die naam Dulle Griet uitgebeeld. Soos Uilspieël ‘n legende in Duitsland was, was Griet ‘n legende in België. Sy het ook bekend gestaan as Swart Griet en Griet Suurpruim. Sy het gedurig met haar man baklei. Sy was ook veglustig en baie suinig. “Dulle” is afgelei van dol, rasend en woedend. ‘n “Dulle Griet” is dus ‘n kwaai of bose vrou, driftig en wreed. Sy kan ook gesien word as kranksinnig, gek, boosaardig, of as ‘n wilde, ruwe vrou. Daar is ook ‘n kanon na haar vernoem.

Later het dit ‘n geliefkoosde benaming vir kanonne geword (vgl “Ou Grietjie”). Ook ‘n warrelwind is na haar vernoem.

In die Vlaamse volkstradisie is sy die bose vrou wat kinders, en selfs ook die duiwel, bangmaak. Dulle Griet was gewis nie ‘n aangename vrou nie.

Opdrag 1:

Om karakters, karikature en karaktereienskappe te beskryf

[LU 4.1, 2.1, 5.1.1]

Karakters, karikature en karaktereienskappe.

Karakters

  • Beskryf jou ouma, ma en suster.
  • Ouma

  • Ma

  • Suster

Om karakters, karikature en karaktereienskappe te beskryf

of

  • Beskryf jou oupa, pa en broer.

  • Oupa

  • Pa

  • Broer

  1. (a) Karikature

Elkeen kry ‘n beurt om aan die klas te vertel van ‘n snaakse, eienaardige, rare vrou wat hulle ken. Hulle mag egter nie aanstoot gee nie en name moet liefs nie genoem word nie.

  1. (a) Karaktereienskappe
  2. (b) Wat is nederigheid?

  • Wat is vriendelikheid?

  • Wat is hulpvaardigheid?

  • Wat is arrogansie?

  • Wat is regverdigheid?

  • Wat is agterbaksheid?

  • Wat is beterweterigheid?

  • Wat is opgewektheid?

  • Wat is humorsin?

  • Wat is hardwerkendheid?

Opdrag 2:

Om ‘n karakterskets te skryf

[LU 4.1]

  1. (a) Met behulp van al die kennis wat jy opgedoen het in die voorafgaande bladsye, skryf ‘n karakterskets van iemand in jou familie, of ‘n vriend, of bloot ‘n denkbeeldige persoon.

Assessering

LU 2

PRAATDie leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.

Dit is duidelik wanneer die leerder:

2.1 idees en gevoelens op ‘n ekspressiewe manier, met selfvertroue oordra:

  • rolspeel in ‘n storie;

2.5 mondelinge aanbiedings op ‘n kreatiewe wyse doen:

  • 2.5.1 let op duidelike spraak;
  • 2.5.2 korrekte pousering;
  • 2.5.3 tempo en volumewisseling;
  • dramatiseer voorbeelde van ontronding en oorronding deur na streekstaal te verwys,

LU 3

LEES EN BESIGTIGDie leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.

Dit is duidelik wanneer die leerder:

3.1 ‘n strokiesverhaal lees en die kenmerke herken;

3.2 stillees korrek en met begrip toepas;

3.5 verskillende tekssoorte en die hoofkenmerke daarvan identifiseer en die struktuur van die teks verduidelik.

LU 4

SKRYFDie leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Dit is duidelik wanneer die leerder:

4.1 verskeie verbeeldingstekste skryf:

4.1.2 skryf ‘n storie (verhalende opstel);

4.1.2 skryf ‘n samespraak (dialoë).

LU 5

DINK EN REDENEERDie leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik.

Dit is duidelik wanneer die leerder:

5.1 taal vir dink en redeneer gebruik:

5.1.3 twee moontlikhede oorweeg en besluit watter een die beste keuse is;

5.1.1 betekenis aflei en die skrywer se bedoeling verduidelik deur geskrewe, visuele en mondelinge tekste te interpreteer;

Memorandum

Opdrag 1

  1. (a) ‘n Karakter is ‘n persoon met goeie karaktereienskappe (iemand met inbors,).
  2. (b) Karikatuur is ‘n spotfiguur (iemand wat snaaks is).
  3. (c) Karaktereienskappe is kenmerke van ‘n persoon, sy eienaardighede, hoe ‘n soort mens hy is.

Byvoorbeeld:

eerlik, opreg, geduldig, streng, opvlieënd, ens.

  1. Iemand wat nie arrogant of windmakerig is nie.
  2. Iemand wat altyd opgewek en meelewend teenoor ander is.
  3. Iemand wat graag ander mense help.
  4. Iemand wat baie dink van homself.
  5. Iemand wat sorg dat reg geskied.
  6. Iemand wat dinge agter mense se rûe sê en doen.
  7. Iemand wat altyd van beter weet.
  8. Iemand wat altyd vrolik en vriendelik is.
  9. ‘n Persoon met ‘n humorsin is altyd bereid om te lag en die snaaksighede van ‘n situasie raak te sien en te geniet.
  10. Hardwerkendheid beteken om nie lui te wees nie.

Opdrag 2

eie werk

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: