AKTIWITEIT 1:
‘n Vinnige taaloefeninkie
‘n Voornemende bankrower in die Oostenrykse stad Graz het buite die bank in sy motor ‘n bottel Schnapps weggeslaan om sy senuwees te kalmeer, en aan die slaap geraak. Toe die polisie hom wakker maak, het hulle ‘n klapmus en pistool in sy motor gevind. Die man het erken dat hy die bank wou beroof, maar te veel moed uit die bottel probeer kry het.
Uit: By, 28 Sept. 2002
Homonieme
Hy beroof die bank (s.nw.)
(s.nw.)
(ww.)
Homofone
1. Stad
2. moed
1. erken
herken
2. beroof
geroof
3. moed
vermoed
| LU 6.1 | ||||
AKTIWITEIT 2:
Skryfvaardigheid
Harmonie in die huis
OUERS -en veral broers en susters - kan soms ‘n regte pyn wees. Maar, met ‘n bietjie moeite kan jy met almal oor die weg kom. Volg ons gids vir harmonie in die gesin sodat jy vanjaar gelukkig en tevrede by die huis kan wees ..
Uit: Huisgenoot, 21 Maart 2002
KREATIEWE SKRYFWERK
Hier volg ‘n paar voorbeelde:
| LU 4.1 | ||||
FUNKSIONELE SKRYFWERK:
Onthou:
| LU 4.2 | ||||
AKTIWITEIT 3:
Begripsvrae
| DWARS: |
| 1. Persoon wat iets opveil |
| 2. Enkelvoud van “lede” |
| 3. Die homofoon van jou antwoord in 2 dwars |
| 4. Hoof van biblioteek (v. vorm) |
| 5. As jy baie ryk is, is jy . . . . |
| AF: |
| 1. Sinoniem vir verstomming |
| 2. Die eerste sort gedrukte foto |
| 3. Persoon wat foto’s neem |
| 4. ‘n Naam vir ‘n persoon wat graag lees |
AKTIWITEIT 4:
‘n Closé
‘n Closé moet ook ingeoefen word. Kom ons kyk hoe vaar jy met die volgende twee.
Woordelys:
Langste bad in sousboontjies
Barry Kirk (47) kan met reg (1.) maak op die titel Mnr. Sousboontjies – hy het ‘n hele honderd uur in ‘n bad vol sousbone gesit. “Dit was baie koud en taai en na vier dae en vier nagte was die reuk van die (2.) sousbone oorweldigend. Ek is mal oor sousboontjies, maar na daardie bad kon ek ‘n paar jaar lank glad nie sousboontjies eet nie,” vertel hy. Barry van Port Talbot, Wallis, het sy naam intussen (3.) na Captain Beany laat verander. Hy is in 1997 met sowat R3 500 (4.) omdat hy ‘n etiket van ‘n blikkie ingemaakte sousboontjie (5.) van ‘n lisensieskyfie teen sy motor se (6.) geplak het.
Woordelys:
Mees getatoeëerde man
Tom Leppard se lyf is al 99,9 persent (1.) met tatoeëermerke. Al plekke waar nog geen tatoeëermerke is nie, is die binnekant van sy ore en (2.) sy tone. Tom, ‘n (3.) soldaat wat in die destydse Rhodesië diens gedoen het, het in 1985 na Brittanje teruggekeer en sy (4.) van R1 600 gebruik vir sy eerste tatoeëermerk. In die (5.) twee jaar het hy driehonderd uur en R80 000 aan nog tatoeëermerke (6.). Tom (62) (7.) deesdae ‘n kluisenaarsbestaan op die Skotse eiland Skye.
| LU 6.1 | ||||
AKTIWITEIT 5:
Limerieke
Limerieke lyk soos volg:
| LU 4.1 | ||||
AKTIWITEIT 6:
‘n Taaloefening
Het jy geweet?
Uit: Chappies-omhulsels
1. vlag
2. son
1. weier
wyer
2. kleure
klere
3. brein
bruin
1. 100 keer
2. spore van die ruimtemanne
1. Die brein gebruik een vyfde van die suurstof wat ons inneem.
2. Europeërs het 200 jaar lank geen aartappels geëet nie.
| LU 6.1 | ||||
| LU 4 SKRYF |
| Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf |
| Dit word bewys as die leerder: |
| 4.1 ‘n wye verskeidenheid verbeeldingstekste skryf om die kreatiewe, kritiese en speelse gebruik van taal te verken deur die skryf van gedigte en briewe; |
| 4.2 ‘n verskeidenheid feitelike skriftelike en multimodale tekste vir verskeie doeleindes lewer deur waar gepas, visuele beelde en ontwerpe in die volgende te gebruik: e-boodskappe, verslae oor aktuele sake, advertensies, plakkate, boek- en filmresensies, ooggetuieverslae, koerantberigte, cv’s, persbriewe, aansoekbriewe, dekbriewe, agenda en notule van vergaderings. |
| LU 6 Taalstruktuur en-Gebruik |
| Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer |
| Dit word bewys as die leerder: |
| 6.1 met woorde werk: |
|
| 6.2 met sinne werk: |
|
| 6.4 ontwikkel bewustheid van styl: |
|
AKTIWITEIT 1
‘n Vinnige taaloefeninkie Die bankrower
Homonieme
Homofone
1. Dingaan se stat was Ungungundlovu.
2. Ek moet dit doen.
Woordpare:
1. Ek erken ek het ‘n fout gemaak. / Ek herken hom na al die jare.
2. Hy beroof die bank. / Hy het baie geld geroof.
3. My moed het my begewe. / Ek vermoed hy is die skuldige.
AKTIWITEIT 2
Skryfvaardigheid Harmonie in die huis
AKTIWITEIT 3
Begripsvrae Duur kyk op die verlede
Dwars:
1. afslaer
2. lid
3. lit
4. bibliotekaresse
5. skatryk
Af:
1. verbasing
2. kalotipie
3. fotograaf
4. boekwurm
AKTIWITEIT 4
Sluitoefeninge
(1) aanspraak
(2) gistende
(3) amptelik
(4) beboet Die leerders hou daarvan om hulle eie leesstukkie te kies en
(5) pleks dan self een op te stel. Ruil onder mekaar.
(6) voorrruit
(1) oortrek
(2) tussen
(3) voormalige
(4) spaargeld
(5) volgende
(6) bestee
(7) voer
AKTIWITEIT 5
Limirieke
AKTIWITEIT 6
‘n Taaloefening Het jy geweet?
1. vlae
2. sonne
1. Ek weier om die werk te doen.Maak die deur wyer oop.
2. Die kleure van my klere is baie helder.
3. Ek gebruik my brein optimaal.Bruin is my gunsteling kleur.
1. Keer dat die hond nie by die deur uitglip nie.
2. die spore op die varings
1. Een vyfde van die suurstof wat ons inneem, word deur die brein gebruik.
2. Geen aartappels is 200 jaar lank deur die Europeërs gebruik nie.