2. Kenmerke van die Mercator-projeksie
- Die breedtelyne is reguitlyne.
- Die lengtelyne is parallel met mekaar.
- Die kontinente het die korrekte vorm, maar hulle is vergroot, veral by die pole.
- Hierdie metode word veral vir navigasie gebruik, aangesien rigting baie akkuraat aangedui kan word.