Inside Collection (Course): Kuns en Kultuur Graad 6
MUSIEK
STAP 1
![]() |
| Frase 1 | |
| Frase 2 | |
| Frase 3 |
STAP 2
| Frase 1 | Het ‘n sprong | Beweeg hoofsaaklik trapsgewys | ||
| Frase 2 | Het ‘n sprong | Beweeg hoofsaaklik trapsgewys | ||
| Frase 3 | Het ‘n sprong | Beweeg hoofsaaklik trapsgewys |
| Frase 1 | Voortstuwend | Minder beweging en sinkopasie | Herhaling van vorige frase | |||
| Frase 2 | Voortstuwend | Minder beweging en sinkopasie | Herhaling van vorige frase | |||
| Frase 3 | Voortstuwend | Minder beweging en sinkopasie | Herhaling van vorige frase |
STAPPE 3 en 4
| Kies die woord wat die beste pas: | |||
| HARMONIE | RITME | MELODIE | |
| Hoe lank of kort die note is | |||
| Die wysie | |||
| Die saamklink van note | |||
![]() |
![]() |
| KOUD | WARM |
| Klap met plat hande | Klap met geronde hande |
| Skud blikkie met klippies | Plaas jou hand bo-op die blikkie en skud dan |
| Slaan ‘n hangende driehoek met ‘n metaalstokkie | Hou die driehoek in die hand en slaan dan met die stokkie daarop |
| Klap jou tande op mekaar - oopmond | Klap jou tande op mekaar – toemond |
| Helder, skerp oopklanke | Dowwe geslote klanke(meer resonant) |
Voeg nog voorbeelde by , m.a.w. twee verskillende klanke op dieselfde instrument.
STAP 4
STAP 1
![]() |
![]() |
Dié twee liedere se karakter verskil – albei klink verskillend. Hoekom?
| Kleure | meer ritmies | meer melodies |
| Kleure | manlik | vroulik |
| John Brown | meer ritmies | meer melodies |
| John Brown | manlik | vroulik |
STAP 2
Verdeel in twee groepe bv. dogters (vroulik en melodies) en seuns(manlik en ritmies).
![]() |
STAP 3
![]() |
![]() |
STAP 6
Dit klink nie goed nie!
Hoekom nie?
| . Voltooi die volgende kontrolelys: | JA | NEE |
| Ek kan John Brown sing | ||
| Ek kan Kleure sing | ||
| Ek kan saam met my groep sing | ||
| Ek kan die tempo hou |
| Leeruitkomstes(LUs) |
| LU 3 |
| DEELNAME EN SAMEWERKINGDie leerder is in staat om persoonlike en sosiale vaardighede te toon deur individueel en in groepe aan kuns- en kultuuraktiwiteite deel te neem. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| ALGEMEENt.o.v. 3.1 – 3.6 hieronder, die volgende toon: |
|
|
|
| MUSIEK (3.5) |
|