Inside Collection (Course): Kuns en Kultuur Graad 6
DRAMA
DIALOOG
Dialoog: tweespraak, samespraak tussen twee of meer persone
Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal
Laat die leerders die volgende woorde voorstel en dan verbaal daarop reageer:
| lente | oggend | son | berge | bries |
| begraafplaas | grafte | gemors | stilte | dood |
Voorbeeld
MIMIEK
Oefening 4
Wenke:
| Leeruitkomstes(LUs) |
| LU 3 |
| DEELNAME EN SAMEWERKINGDie leerder is in staat om persoonlike en sosiale vaardighede te toon deur individueel en in groepe aan kuns- en kultuuraktiwiteite deel te neem. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| ALGEMEENt.o.v. 3.1 – 3.6 hieronder, die volgende toon: |
|
|
|
| DRAMA (3.3, 3.4) |
|