Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Kuns en Kultuur Graad 6 » Om rituele te identifiseer

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseAC display tagshide tags

    This module and collection are included inLens: Siyavula: Arts & Culture (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Module Review Status: In Review
    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseAC" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Om rituele te identifiseer

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

KUNS EN KULTUUR

Graad 6

UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE

Module 5

OM RITUELE TE IDENTIFISEER

MUSIEK

Aktiwiteit 1:

Om rituele te identifiseer

[LU 4.4]

2Alle kulture in die wêreld het een of ander vorm van geloof wat deur godsdienstige rituele beoefen word.

Kies ‘n spesifieke ritueel uit jou godsdiensbeoefening, vul dit hier onder in en beantwoord dan die vrae. Daarna kan ‘n opname gedoen word om te bepaal watter elemente gewoonlik betrokke is by een of ander vorm van ‘n ritueel van godsdienstige aard.

Table 1
RITUEEL: JA NEE KlasmeerderheidJa/Nee
Is daar musiek by betrokke?      
Is daar beweging by betrokke?      
Is daar dans by betrokke?      
Is daar sang by betrokke?      
Is die woorde van die sang belangrik?      
Is die sang hoofsaaklik solo?      
Is die sang hoofsaaklik samesang?      
Is daar ander elemente wat bydra tot die atmosfeer? (kerse)      
Is daar iets wat almal deel? (bv. brood, wyn)      
Is daar simbole by betrokke? (bv. water)      
Dink jy ‘n ritueel kan op sy eie uitgevoer word?      

Aktiwiteit 2:

Om die simboliek in rituele identifiseer

[LU 4.4]

Wat is simboliek?

In rituele speel simboliek ‘n belangrike rol.

  • Dink aan die groet-ritueel.
  • Die hande skud is net ‘n simbool. Dit skep letterlik ‘n band tussen die twee mense en simboliseer (dui op, beteken) vriendskap.
  • Nog ‘n voorbeeld waar water as simboliek gebruik word is die Hatsiatsia (Uitgespreek: Hat-cha-cha)

De Hatsiatsia is ‘n ritueel uit Ghana wat op die eerste Sondag van elke maand gehou word. Mense staan in ‘n kring met ‘n emmer geseënde water in die middel. Hulle dans dan stadig om die emmer en elkeen kry ‘n kans om sy hande in die emmer te steek en dan sy gesig af te vee. Die water word as simbool gebruik om die argumente die afgelope maand met vriende en familie “weg te was” (vergewe en vergeet). Die musiek word op metaalklokke gespeel.

  1. Wat is die simboliek van water in jou geloof /godsdiens?

  1. Hoekom dink jy is die woorde van die sang belangrik in ‘n ritueel?

  1. Wat dink jy is die simboliek van die samesang in ‘n ritueel?

Aktiwiteit 3:

Om die funksie van musiek in rituele te ondersoek

[LU 4.4]

MUSIEK EN SIMBOLIEK

Musiek speel ‘n belangrike rol in rituele. Spesifieke musiek word dikwels geassosieer met sekere rituele.

  • Luister na die musiekvoorbeelde.
  • Besluit dan met watter van die onderstaande rituele jy dit sou verbind.
  • Teken enige simbool wat jy met hierdie rituele sou assosieer.
Table 2
Skoolbyeenkoms Troue Nasionale vakansiedag Sportbyeenkoms

Voorbeeld 1:

Voorbeeld 2:

Voorbeeld 3:

Voorbeeld 4:

  • Die funksie van Musiek in rituele
  • Almal sing en/of dans saam. ‘n BAND word gevorm
  • Die woorde van die lied wat ons sing dra ‘n BOODSKAP uit.
  • Terwyl ons sing ervaar almal EMOSIES: vrolik, hartseer,trots, opgewondenheid.
  • Die lied skep ‘n spesifieke ATMOSFEER: feestelik, spokerig.

Ondersoek die musiek

  • ‘n Sportritueel

Voltooi nou die volgende t.o.v. die musiek in ‘n sportritueel, bv. in ‘n wedstryd tussen Suid-Afrika en Engeland:

  • Watter band word gevorm?

  • Watter boodskap word uitgedra?

  • Watter emosies word ervaar?

  • Watter tipe atmosfeer word geskep?

  • ‘n Skoolritueel

Voltooi nou die volgende t.o.v. die musiek in ‘n skoolritueel:

  • Watter band word gevorm?

  • Watter boodskap word uitgedra?

  • Watter emosies word ervaar?

Watter tipe atmosfeer word geskep?

  • ‘n Godsdiensritueel

Stap 1

Lees die volgende, eers in Afrikaans en dan in Xhosa:

Figure 1
Figure 1 (Picture 24.png)

Stap 2

Verdeel in groepe en voer die opdragte uit wat Juffrou van julle vra.

Kies die korrekte term:

  • Herhaling / nabootsing / vraag-en-antwoord is wanneer dieselfde patroon deur dieselfde stem herhaal word.
  • Herhaling / nabootsing / vraag-en-antwoord is wanneer dieselfde patroon deur ‘n ander stem herhaal word.
  • Herhaling / nabootsing / vraag-en-antwoord is wanneer twee stemme verskillende patrone gebruik om mekaar op te volg.

Stap 3

MASITHI staan ook bekend as “Die Groot Amen”.

Stephen Molefe (‘n onderwyser) het hierdie Xhosa-lied gekomponeer.

Aan die einde van die erediens is daar gewoonlik ‘n dankseggingsgebed. As slot van die dankseggingsgebed sluit die res van die gemeentelede by die prediker aan met hierdie lied. Die betekenis van die woorde is “Kom ons sê: Amen, Ons prys U”.

Stap 4

Sing die lied!

Figure 2
Figure 2 (Picture 27.png)

Stap 5

Voltooi die volgende deur die korrekte woorde te kies:

Table 3
atmosfeer vraag-en-antwoord boodskap band herhaling dankbaarheid
  1. Die gemeentelede sing saam met die prediker die slotsang. Daar is dus ‘n

_________ tussen die al gemeentelede en die prediker.

  1. Die woorde dra ‘n _________ uit, nl. “Ons prys U” (geloof)
  2. ‘n Gewyde _________ word geskep.
  3. Die emosie wat ervaar word is die van _________ .
  4. Kenmerke van hierdie lied: ________ en _________ .

Aktiwiteit 4:

Om ‘n ritueel te skep en uit te voer

[LU 4.4]

Skep nou julle eie ritueel! Skryf oor die volgende nadat jou groep ‘n finale besluit oor die volgende aspekte geneem het.

  • Spesifieke geleentheid
  • Simbool en simboliek daaragter
  • Beweging
  • Sang en woorde
  • Begeleiding
  • Ander

Assessering

Table 4
Leeruitkomstes(LUs)
 
LU 4
UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIEDie leerder is in staat om te analiseer en om ‘n verskeidenheid vorme van kommunikasie en uitdrukking in Kuns en Kultuur te gebruik.
Assesseringstandaarde(ASe)
 
Dit is duidelik wanneer die leerder:
MUSIEK (4.4)
  • musiek wat die simboliek van rituele kan navors, skep en aanbied.
 
DRAMA (4.2 - 4.3)
  • ‘n kulturele ritueel (religieuse seremonie of sosiale viering) dramatiseer en die gebruik van drama-elemente (bv. patroon, repetisie, sekwens) demonstreer; en
  • die belangrikheid van hierdie ritueel aan die deelnemers kan verduidelik.
 
DANS (4.1)
  • ‘n sang-en-dansritueel kan navors, probeer en verduidelik (bv. slangdans, rietjiedans, stokdans) deur te verwys na die doel en struktuur – patrone, herhaling en sekwens; en
VISUELE KUNS (4.5 - 4.6)
  • die gebruik van verskeie artefakte in kulturele rituele kan demonstreer en beskryf; en
  • muurskilderye in eie gemeenskap as ‘n vorm van kommunikasie kan navors met die klem op die beoogde boodskap, teikengroep, tegnieke, gepaste materiale, tekens en simbole.

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks