DANS/BEWEGING
Die dans kan die visuele kuns, musiek en drama aanvul en komplementeer deur die aktiwiteite wat hier onder beskryf word.
Bring jou gunsteling kleur T-hemp (vermy swart of wit) om in jou dansklas aan te trek .
Opwarming
Opwarming behoort toenemend en getrou gedoen te word. Opwarming behoort die liggaam van beserings te vrywaar, soepel te maak, in stand te hou en ook tegniese vaardigheid te ontwikkel. Bewegingskombinasies en bewegingsekwense behoort ingesluit te word.
Volg die leerkrag se leiding waar ‘n reeks opwarmingsoefeninge aan jou voorgestel word. Onthou herhaling van sekwense en korrekte plasing van die liggaam is ten alle tye van belang om die liggaam te kondisioneer, soepel te maak en vaardigheid te ontwikkel.
Jy sal ook die geleentheid kry om jou eie kombinasies en sekwense te skep wat ontwerpelemente vir choreografie sal insluit soos vinnig, stadig, lig, vloeiend, rukkerig, hoog, laag en stil of rustig.
Dansopwarming en -oefeninge wat getrou en doelgerig uitgevoer word, kan ook jou liggaam voorberei en versterk vir jou gunsteling sport.
Verken verhoudings deur dans
Vertrouensoefening
Refleksie
Bespreek wat jy van jouself geleer het.
Kontrabalanseer met ‘n maat
| Leeruitkomstes(LUs) |
| LU 3 |
| DEELNAME EN SAMEWERKINGDie leerder is in staat om persoonlike en sosiale vaardighede deur individuele en groepdeelname aan kuns- en kultuuraktiwiteite te toon. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| ALGEMEENt.o.v. 3.1 – 3.8 hieronder, die volgende toon: |
|
|
| VISUELE KUNS (3.8) |
|
| MUSIEK (3.6 – 3.7) |
|
|
| DRAMA (3.4 – 3.5) |
|
|
| DANS (3.3) |
|