Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Kuns en Kultuur Graad 7 » Die elemente van drama in sosiale en kulturele gebeurtenisse ondersoek

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETSenPhaseAC display tagshide tags

    This module and collection are included inLens: Siyavula: Arts & Culture (Gr. 7-9)
    By: Siyavula

    Module Review Status: In Review
    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETSenPhaseAC" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
Reuse / Edit
x

Collection:

Module:

Add to a lens
x

Add collection to:

Add module to:

Add to Favorites
x

Add collection to:

Add module to:

Die elemente van drama in sosiale en kulturele gebeurtenisse ondersoek

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

KUNS EN KULTUUR

Graad 7

KRITIESE EN KREATIEWE DENKE

Module 12

die elemente van drama in sosiale en kulturele gebeurtenisse ondersoek

Drama

  • In hierdie eenheid gaan ons die elemente van drama in sosiale en kulturele gebeurtenisse ondersoek. Moenie bekommerd wees nie! Dit is pret!
  • Jy het al een of ander tyd ‘n ritueel gesien en ek is seker dat jy al by ‘n sportbyeenkoms was by jou skool. Probeer onthou wat jy gesien en ondervind het die laaste keer toe jy by jou skool se interskole sportbyeenkoms was. Dit is waarna ons gaan kyk! Sien, ek het jou gesê jy hoef nie bekommerd te wees nie! Dit gaan definitief pret wees!

Aktiwiteit 1:

Om elemente van drama in kulturele geleenthede te identifiseer:“INTERSKOLE”

[LU 2.3]

Navorsing en Bespreking:

Ondersoek rituele in jou eie lewe of kultuur en maak ‘n lys.

Laat jou opvoeder die rituele waarmee jy vorendag kom, op die bord neerskryf en bespreek elkeen kortliks.

Voorsien die inlgting omtrent die rituele wat jy voorstel.

Ondersoek die optogte, dreunsange, verrigtinge, ens., van die rituele.

Ondersoek die volgende:

  • Wat is die struktuur van die ritueel? (begin, middel en einde)
  • Is daar ‘n natuurlike progressie van gebeure?
  • Is daar ‘n patroon van gebeure?
  • Waar is die dinamiese spanning?
  • Verval die ritueel in ‘n roetine of herhaling?

Navorsingsprojek

Vors ‘n openingseremonie van jou keuse na, bv. die openingseremonie van die Olimpiese Spele, ‘n boksgeveg, ‘n rugbywedstryd, ‘n ‘rock’-konsert, die opening van die Parlement, ensovoorts.

Isoleer die volgende dramatiese elemente:

  • optogte;
  • dreunsange;
  • musiek en/of begeleiding;
  • spesiale effekte (bv. vuurwerkkuns, rook, beligting, klank, ens.);
  • kostuums;
  • choreografie;
  • rolverdeling (die mense betrokke by die seremonie);
  • tyd en duur van optog;
  • gehoor se samewerking.

Figure 1
Figure 1 (Picture 22.png)

Indien jou klas te groot is, kan die klas in groepe opgedeel word.

Bied ‘n mondelinge en visuele verslag oor die projek aan.

Prakties:

Werk saam met die hele klas aan ‘n openingseremonie vir die volgende interskole sportbyeenkoms – atletiek, sokker, rugby, ensovoorts.

Hierdie openingseremonie moet die volgende insluit, indien moontlik:

  • ‘n tema (Afrika, Rock ‘n Roll, James Bond, Disco, ens.);
  • dirigente of rasieleiers;
  • liedjies, musiek, dreunsange;
  • begeleiding (tromme, slaginstrumente, ens.);
  • ‘n opwindende optog op die sportveld;
  • kostuums;
  • rekwisiete (‘streamers’, rosette, fluitjies, vlaggies, baniere, ens.);
  • spesiale effekte (rookmasjiene, vuurwerke, ens.).

Beplan eers die optog en stel ‘n struktuur en produksieplan vir die seremonie voor.

Verfyn en ontwikkel hierdie pre-produksieplan met die hulp van jou opvoeder.

Stel die openingseremonie saam deur eers die proses in die klas uit te beeld.

Gaan na die sportveld en oefen en voer die seremonie op.

Suid-Afrikaanse Kunstenaars en ons Kunserfenis

Aktiwiteit 2:

n Navorsingstaak oor ons kunstenaars en ons kunserfenis

[LU 2.2, 2.4]

Die waardes, geloofsisteme en tradisies van ‘n kultuur word weerspieël in die kunste en word van een generasie na ‘n ander oorgedra. Die kunste verander gedurig as gevolg van nuwe invloede vanaf die gemeenskap en individuele kunstenaars.

Voorbeelde van individue in al vier kunsvorme wat ‘n belangrike invloed op die kunste in Suid-Afrika gehad het:

Dans

  • David Poole – Ballet
  • Alfred Hinkel – Moderne Dans
  • Vusi Ngema – Afrika-dans

Drama

  • Maggie Laubser / Irma Stern
  • Gerhard Sekoto / Helen Mmakgoba Sebedi
  • Penelope Siopis / William Kentridge

Musiek

  • Roelof Temmingh / Bongani Ndodana
  • Miriam Mkeba / Abdullah Ebrahim
  • Nataniël / Koos du Plessis

Navorsingstaak:

Kies slegs een van die kunstenaars hierbo gelys. Doen navorsing oor die kunstenaar en sy / haar styl en versamel inligting oor die volgende:

  • biografie (vroeë jare, opleiding, ens.);
  • impak van die gemeenskap op die kuns van daardie tyd (politiese of oorsese invloede, ens.);
  • kort beskrywing van een van die kunstenaar se werke (beskryf die motivering agter en doel van die werk);
  • beskryf hoe die kunstenaar se invloed ‘n impak op die kunste in Suid-Afrika gehad het.

Hieronder volg ‘n paar riglyne om jou met die navorsing te help.

Deel 1

  • Kyk na die verskillende faktore wat die kunste in ons kultuur beïnvloed en affekteer.
  • Identifiseer die spesifieke styl van jou gekose kunstenaar en vergelyk dit met die ander style van daardie tyd, m.a.w. identifiseer die ooreenkomste en verskille tussen die style.

Deel 2

Doen navorsing oor jou gekose kunstenaar en versamel genoeg inligting om die volgende vrae te kan beantwoord:

  • Wie is jou kunstenaar?
  • Wanneer en watter tipe opleiding het hy / sy ontvang?
  • Wie het ‘n invloed op sy / haar opleiding gehad?
  • Hoe sou jy die kunstenaar se indiviuele styl beskryf?
  • Wat was die motivering agter sy / haar kreatiewe werk?
  • Hoe het hy / sy ‘n impak op hulle spesifieke kunsvorm gehad?
  • Noem en gee ‘n kort beskrywing van een van sy / haar kunswerke.

Deel 3

Organiseer die inligting in ‘n kort mondelinge aanbieding (5 minute).

Assessering

Table 1
Leeruitkomstes(LUs)
 
LU 2
REFLEKSIEDie leerder kan krities en skeppend op kuns- en kultuurprosesse, -produkte en -style in vergange, asook huidige kontekste reflekteer.
Assesseringstandaarde(ASe)
 
Dit is duidelik wanneer die leerder:
GESAMENTLIK (2.1 – 2.2)
uitvind oor ‘n Suid-Afrikaanse kunstenaar van die verlede of hede, van enige kunsvorm, en daaroor aan die klas verslag doen;
die wenslikheid verduidelik dat ‘n land se inheemse kennissisteme, kunswerknalatenskap in musems, galerye, teaters, kulturele persele en natuurlike erfenispersele bewaar word;
DANS (2.3 – 2.4)
navorsing oor ‘n tradisionele dans in die gemeenskap doen met behulp van mense, boeke of video’s en dit in die klas aanbied;
waarnemingsvaardighede toon deur komponente van danse gesien in Suid-Afrika te beskryf, asook die ooreenkomste en verskille ten opsigte van bewegingstyl, doel, gebruik van dansers, kostuums en musiek;
 
DRAMA (2.5)
die elemente van drama (bv. optogte, lofsange) herken en identifiseer in vorme van kulturele en sosiale uitdrukking oor ‘n tydperk (bv. openingseremonies, rock-konserte, staatsaangeleenthede, sport);

Collection Navigation

Content actions

Download module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to:

Reuse / Edit:

Reuse or edit collection (?)

Check out and edit

If you have permission to edit this content, using the "Reuse / Edit" action will allow you to check the content out into your Personal Workspace or a shared Workgroup and then make your edits.

Derive a copy

If you don't have permission to edit the content, you can still use "Reuse / Edit" to adapt the content by creating a derived copy of it and then editing and publishing the copy.

| Reuse or edit module (?)