Inside Collection: Kuns en Kultuur Graad 7
Dans
Voorbereiding - staan met jou voete ‘n heupwydte van mekaar af, voete vorentoe, arms langs die sye. Onthou:
Asemhalingsoefening
Systrekke
Loop
Loop- en Arm-opwarming
Kombinasie
Dyspieropwarming
Kuitopwarming
Jy is welkom om enige van hierdie oefeninge te kombineer soos jy wil.
Die opwarming moet nie meer as tien minute en minder as drie minute wees nie.
1. Groepsbou
Alle groepe, groot of klein, van enige dansstyl, val in twee kategorieë:
Jy sal in twee groepe geplaas word – een simmetries en een asimmetries.
Plaas julleself sodat die groepe uit reguit lyne, sirkels en kurwes bestaan – geskep met julle arms en knieë gebuig of reguit.
Kombineer die lyne en kurwes.
2. Koöperatiewe groepe
Gaan na die middel van die dansruimte.
Neem een vir een plek in by die leerder in die middel van die dansruimte.
Verander die oorspronklike groepsformasie deur elkeen om die beurt te beweeg.
Verander die groepsformasie deur op dieselfde tyd te beweeg.
Beweeg en verander aanhoudend.
Die stemming van die musiek moet gehoorsaam word.
3. Ruimte – Vloerplanne
Die rigting van die vloerplan moet verander met die musiek.
Die ontwerpe van die vloerplanne moet in verhouding wees met die lyne en vorms soos uitgevoer, bv.
Eksperimenteer met die bewegings van Oefening 2 en met rigting, vlakke (laag, middel en hoog), simmetries en asimmetries, terwyl julle aan die verskillende vloerplanne werk.
Kies ‘n ballade en ‘n populêre vinnige-tempo liedjie met ‘n definitiewe 4/4 maat vir hierdie oefening.
![]() |
4. Improvisasie
Neem die volgende aspekte in ag wanneer jy vir die volgende oefeninge voorberei:
Die Bosbrand:
Die Kalm en Onstuimige See:
1. Die reg om te kies
2. Gestremdheid in dans
Asemhalingsoefening - staan met voete ‘n heupwydte van mekaar af, arms langs die sye:
Armstrek (triceps):
Bolyfstrek:
Onderlyfstrek:
Herstel:
| Leeruitkomstes(LUs) |
| LU 1 |
| SKEPPING, INTERPRETERING EN PRESENTERINGDie leerder kan in elk van die kunsvorme skep, interpreteer en werk presenteer. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| DANS |
| 1.1 berei die liggaam met veilige danspraktyke voor en gebruik die liggaam op gesonde wyse, byvoorbeeld: |
| 1.1.1 opwarming en afkoeling; |
| 1.1.2 goeie postuurs- en gerigsoplyning; |
| 1.1.3 vrystelling / sagte gebruik van gewrigte; |
| 1.1.4 veilige landing na spronge; |
| 1.1.5 veilige rek-/strekbewegings; |
| 1.2 improviseer om choreografiese ontwerpbegrippe te verken: |
| 1.2.1 ruimte – rigting, vlakke, simmetrie; |
| 1.2.2 tyd – duur, pas, maatslag, frasering; |
| 1.2.3 krag – om toe te gee aan en weerstand te bied teen swaartekrag, aktiewe en passiewe beweging; |
| 1.3 skep en bied dansreekse aan wat, onder andere, op menseregtevraagstukke fokus en dit uitdaag, soos sosiale en kultrurele houdings teenoor dans en houdings teenoor geslag en liggaamlike gestremdheid in dans. |