Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Geskiedenis Graad 7 » Die ontwikkeling van die eerste mense

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETSenPhaseSS display tagshide tags

    This module and collection are included inLens: Siyavula: Social Sciences (Gr. 7-9)
    By: Siyavula

    Module Review Status: In Review
    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETSenPhaseSS" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Die ontwikkeling van die eerste mense

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS

Graad 7

DIE EERSTE MENSE

Module 15

DIE ONTWIKKELING VAN DIE EERSTE MENSE

Die vroeë mense het in verskillende stadia ontwikkel. Hierdie vier stadiums word in meegaande bronne aangetoon en daarna verduidelik.

Bron 1

Figure 1
Figure 1 (Picture 1.png)

Verskillende stadia van die vroeë mens.

Figure 2
Figure 2 (Picture 2.png)

Bron 3

Vervolgens word elke stadia verduidelik.

Figure 3
Figure 3 (graphics1.png)

a) Australopithecus

Die oudste bene wat ontdek is, kom van die Australopithecus. Hul het tussen 3 miljoen en 2 miljoen jaar gelede geleef. Hul bene is nog net in Suid- en Oos-Afrika ontdek. Die vroeë mense het waarskynlik klippe opgetel en as werktuie gebruik. Hulle het regop geloop en hul hande vry gehad. Werktuie is ook van stokke, blare en bas gemaak. Hul kos was waarskynlik meestal plantvoedsel.

b) Homo Habilis

Figure 4
Figure 4 (Picture 3.png)

Die ”Homo”Habilis het ‘n 50% groter brein as die Australopithecus gehad – vandaar die voorvoegsel “homo” – mens.

Dit beteken handige mense, want hul het die eerste klipwerktuie gemaak. Hul het tussen 2 miljoen en 1,7 miljoen jaar gelede veral in Oos-sentraal Afrika geleef. Hulle het ‘n verskillende klipwerktuie vervaardig, en waarskynlik ook klipmure gebou. Hul het ook baie vleis geëet. Waarskynlik was hul semi-nomadies, maar het ‘n rukkie in ‘n area gebly waar dit hul weer na ‘n ander area verhuis het vir kos.

Vir die Homo Habilis was die wêreld ‘n gevaarlike plek, want hul was baie kleiner en swakker as die wreedaardige diere rondom hulle. Hulle het nie kloue of slagtande gehad nie, en kan nie so vinnig soos die diere hardloop nie. Meestal moes hul na die naaste boom hardloop vir veiligheid.

Geleidelik het die Homo Habilis vanaf die aarde verdwyn . . .

Figure 5
Figure 5 (Picture 4.png)

c) Homo Erectus

Hul plek is deur die Homo Erectus ingeneem. Sy brein was 25% groter as die van die Homo Habilis. Hul het tussen 1,7 miljoen en 500 000 jaar gelede in Suider-Afrika geleef. Argeoloë dink hul kon praat. Hul het ook werktuie van klip gemaak om vleis, plantvoedsel en skerp implemente te sny. Hul was ook goeie houtwerkers, maar het ook uitgevind hoe om vuur te maak. Waarskynlik is vuur soms gemaak om diere in ‘n hoek te jaag, sodat dit doodgemaak kan word. Hulle het in grotskuilings gebly.

Figure 6
Figure 6 (Picture 5.png)

Die Homo Erectus het groot tande, ‘n sterk kaak en klein kas gehad. Hul was meestal 1,5 m lank. Hulle het in groepe in grotte gebly en vuur maak. Hul lewe was dus makliker as die van die vroeë mense. Met hul beter wapens, kon hul groter diere soos renosters jag.

Die Australopithecus, Homo Habilis en Homo Erectus leef nie meer nie.

Figure 7
Figure 7 (Picture 6.png)

d) Homo Sapiens

Die Homo Sapiens (beteken “wyse mens”) het eers vanaf 400 000 jare gelede in Afrika voorgekom. Hulle was nes die moderne mens, wat oraloor die wêreld voorgekom het. Hul tande was kleiner, die kakebeen smaller en die ken duideliker. Meestal het hul nie nomadies geleef nie.

Figure 8
Figure 8 (Picture 7.png)

Al die vroegste mense het klip of steen gebruik!

Figure 9
Figure 9 (Picture 8.png)

Velle is aanmekaar vasgewerk deur naalde te gebruik wat van been gemaak is.

Figure 10
Figure 10 (Picture 9.png)

Die velle van wilde diere is afgetrek, skoon geskraap en reggemaak. Dit is gebruik vir klere, oortreksels vir skuilings en sakke vir houers.

Aktiwiteit 1:

Ontleed verskillende tydperke deur verskillende bronne te gebruik

[LU 2.3]

  • Werk in pare en maak ‘n vouboekie van die klasuitstalling.
  • Vergelyk die vroeë mense met mekaar aan die hand van verskillende kriteria, bv. tydperk, iets gemaak of gebruik, voorkoms, leefwyse.

Assessering

Table 1
LEERUITKOMS 2: HISTORIESE BEGRIP (TYD) – Die leerder is in staat om geskiedkundige kennis en begrip te toon
2.1 Verstaan kronologie en tyd
 
2.2 Verskaf redes waarom ‘n historiese gebeurtenis plaasgevind het (oorsake, gevolge)
2.3 Onderskei tussen verskillende tydperke (ooreenkomste, verskille)

Memorandum

Table 2
KRITERIA AUSTRALOPITHECUS HOMO HABILIS HOMO ERECTUS HOMO SAPIENS
Tydperk 3 – 2 miljoen jaar gelede geleef 2 – 1,17 miljoen jaar gelede geleef 1,7 – 500 000 jaar gelede geleef 400 000 jaar gelede geef
Oorsprong Suid-, Oos-Afrika Oos-, Sentraal-Afrika Suider-Afrika Verskeie plekke in Suider-Afrika
Voorkoms Loop regop 50% groter brein as voorganger,klein, nie kloue of slagtande 25% groter brein as voorganger,sterk kaak, klein kop Voorloper van moderne mens,Klein tande, swak kaak, duidelike kop
Leefwyse Werktuie:Stokke, basKos: PlanteWoning: Nomadies Werktuie: KlipKos: VleisWoning: Semi-nomadies Werktuie: klip, houtKos: Vleis, planteWoning: Grotte, maak vuur Werktuie: klip, steen, been, velKos: Fyner kosWoning: Nie nomadies

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: