Inside Collection (Course): Tegnologie Graad 7
Elektrisiteit
Agtergrond
Elektrisiteit is ‘n vorm van energie. ‘n Voorwerp wat die vermoë het om elektrisiteit te gelei, besit elektriese energie. Elektrisiteit word in Volt gemeet.
Elektriese energie kan maklik in ‘n ander vorm van energie omgesit word.
Daar is hoofsaaklik twee tipes elektrisiteit, naamlik
Battery-elektrisiteit
Die elektriese energie word in ‘n battery gestoor. Daar word die energie chemiese energie genoem. Wanneer elektriese energie vloei, beweeg elektrone in ‘n elektriese stroombaan.
Die basiese elemente vir ‘n elektriese stroombaan is:
![]() |
Skets
![]() |
Simbool
![]() |
Skets
Simbool
![]() |
Skets
Simbool
![]() |
‘n Lig
![]() |
Simbool
![]() |
‘n Gonser
![]() |
Simbool
![]() |
‘n Elektriese motor
![]() |
Simbool
Twee of meer van dieselfde komponente van ‘n stroombaan kan op twee verskillende maniere in ‘n stroombaan gemonteer word, nl.
Voordeel van selle in serie – ‘n sterker stroom word gelewer.
Voordeel van selle in parallel – dieselfde stroom kan langer gelewer word.
Wenk aan onderwyser:
Hierdie werkkaarte kan in groepe gedoen word. Elke groep kan ‘n ander stroombaan bou en dit dan aan die klas demonstreer, waarna elke leerder individueel die werkkaarte kan voltooi. Elke groep kan eers ‘n toetsstroombaan met ‘n I,5 V-gloeilamp in ‘n gloeilamphouer, ‘n skakelaar, draad en ‘n 1,5 V-sel in ‘n selhouer op ‘n sagtebordbasis bou. Monteer eers die gloeilamphouer, die batteryhouer en die skakelaar. Verbind die komponente met die draad en plaas die battery en gloeilamp in die stroombaan.
Benodigdhede (materiaal en gereedskap) :
WERKKAART 1:
1.3 Teken ‘n stroomdiagram van die stroombaan en gebruik die regte simbole.
1.4 Onderstreep:
Die gloeilamp brand (baie helder/ helder/ dof/ glad nie).
WERKKAART 2:
2.1 Verbind een 1,5 V-sel in ‘n selhouer met twee 1,5 V-gloeilampe in gloeilamphouers. Monteer die gloeilampe in parallel. Voeg ook ‘n skakelaar in die stroombaan en verbind die komponente met geleidingsdrade.
Die gloeilampe brand (baie helder/ helder/ dof/ glad nie).
WERKKAART 3:
3.1 Verbind een 1,5 V-sel met twee 1,5 V-gloeilampe in serie. Monteer eers die selhouer, skakelaar en gloeilamphouers en verbind die komponente met die geleidingsdraad. Plaas daarna die sel en gloeilampe in die stroombaan.
3.2 Teken ‘n stroomdiagram van die stroombaan.
Die gloeilampe brand (baie helder/ helder/ dof/ glad nie).
WERKKAART 4:
4.1 Verbind twee 1,5 V-selle in serie met twee 1,5 V-gloeilampe wat parallel verbind is.
4.2 Teken ‘n stroomdiagram van die stroombaan.
Die gloeilampe brand (baie helder/ helder/ dof/ glad nie).
4.4 Onderstreep:
Die invloed van twee selle in parallel op die sterkte van die stroom is (groot/ gering).
WERKKAART 5:
5.1 Verbind twee 1,5 V-selle in serie met twee 1,5 V-gloeilampe wat parallel verbind is.
5.2 Teken ‘n stroomdiagram van die stroombaan.
5.3 Onderstreep:
Die gloeilampe brand (baie helder/ helder/ dof/ gladnie).
5.4 Onderstreep:
Die invloed van twee selle in serie op die grootte van die stroom is (groot/ gering).
WERKKAART 6:
6.1 Verbind twee 1,5 V-selle in serie met ‘n gonser en een 1,5 V-gloeilamp in serie.
6.2 Teken ‘n stroomdiagram van die stroombaan.
6.3 Werk die stroombaan? Hoekom of hoekom nie? Verskaf redes vir jou antwoord.
WERKKAART 7:
7.1 Verbind twee 1,5 V-selle in serie met ‘n gonser en een 1,5V-gloeilamp wat parallel met mekaar verbind is.
7.2 Teken ‘n stroomdiagram van die stroombaan.
7.3 Werk die stroombaan? Hoekom of hoekom nie? Verskaf redes vir jou antwoord.
WERKKAART 8:
8.7.2 Onderstreep:
‘n Diode word in (serie / parallel) met ander komponente in ‘n stroombaan ingebou.
| Leeruitkomstes(LUs) |
| LU 1 |
| Tegnologiese Prosesse en VaardighedeDie leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| ondersoek: |
| 1.3 ondersoek uitvoer deur middel van eenvoudige praktiese toetse met betrekking tot aspekte van die tegnologiese kennisvelde (Strukture, Verwerking, Stelsels en Beheer); |
| 1.4 tydens ondersoeke ‘n strategie beplan vir die versameling van data en inligting. |
|
| LU 2 |
| TEGNOLOGIESE KENNIS EN BEGRIP Die leerder is in staat om relevante tegnologiese kennis te verstaan en dit eties en verantwoordelik toe te pas. |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| verwerking:2.2 kennis en begrip toon van hoe stowwe/materiaal verwerk kan word om eienskappe te verander of te verbeter (bv. sterkte, brandbestandheid, waterdigtheid, smaak, volume, tekstuur). |
Opdrag 1
Werkkaart 1:
1.2 Soos die leerder dit sou sien.
![]() |
1.3
Werkkaart 2:
![]() |
2.3 Waterwiel/hystoestel
2.4 dof
Werkkaart 3:
![]() |
3.3 Waterwiel/hystoestel
Werkkaart 4:
![]() |
4.3 helder
4.4 gering
Werkkaart 5:
![]() |
5.3 baie helder
5.4 groot