Inside Collection (Course): Tegnologie Graad 7
Vervaardiging
Volgorde van vervaardiging van met behulp van ‘n
eenvoudige prosesvloeidiagram.
‘n Prosesvloeidiagram se funksies is:
Elke soort aktiwiteit word deur ‘n raam / blok met ‘n bepaalde fatsoen voorgestel.
Skryf die verskillende stappe neer deur die aksie, materiaal en gereedskap wat daarvoor gebruik is saam te voeg in ‘n sin. Skryf slegs een werkwoord per sin.
![]() |
Begin / Eindblok
![]() |
Prosesblok
![]() |
Beslissingsblok
Ja/Nee
![]() |
Leerder 3:
Instruksies vir die maak van die houer
![]() |
Monteer die elektriese stroombaan in die houer. Maak gaatjies aan die een sy van die houer vir die konneksies.
Vervaardiging van deksel deur Leerder 1:
| Assessering van vervaardiging | Ja | Nee |
| 1. Die finale voorkoms is soos die gekose ontwerp. | ||
| 2. Die naam , vrae en antwoorde is in gedrukte / stensil-vorm. | ||
| 3. Die openinge vir die ligbron en gonser is netjies toegeplak met sellofaan en deurskynende kleeflint. | ||
| 4. Die naam, vrae en antwoorde is netjies en deeglik vasgeplak of geskryf op potloodlyntjies wat na die tyd uitgevee word. | ||
| 5. Die twintig spleetspelde / drukspykers of skroewe is deeglik aan die een kleur geleidingsdrade gesoldeer. | ||
| 6. Die deksel pas stewig oor die onderste deel. | ||
| 7. Die gate vir die geleidingsdrade stem ooreen met dié van die bodem. | ||
| 8. Elke geleidingsdraad verbind ‘n vraag met die korrekte antwoord en die spleetspelde raak nie aan mekaar nie. | ||
| 9. Die deksel se knip, keep, vou en die flappe se plakwerk is netjies gedoen. | ||
| 10. Die deksel het ‘n netjiese, stewige vorm. |
| 4 | 3 | 2 | 1 |
| 8 tot 10 Ja’s | 5 tot 7½ Ja’s | 3 tot 4½ Ja’s | ½ tot 2½ Ja’s |
Vervaardiging van elektroniese stroombaan deur Leerder 2:
| Assessering van vervaardiging | Ja | Nee |
| 1. Die elektriese stroombaan lyk net soos die ontwerp. | ||
| 2. Al die komponente is deeglik vasgeskroef aan die sagtebord. | ||
| 3. Sagtebord pas netjies in die houer. | ||
| 4. Al die skroefies is oor die algemeen plat ingedraai. | ||
| 5. Die geleidingsdrade is korrek met die konnektor verbind. | ||
| 6. Die drade wat die verskillende komponente verbind, is die korrekte lengte. | ||
| 7. Die swart drade wat na buite gaan, is lank genoeg om die verste bewerking en antwoord te bereik. | ||
| 8. Die batteryhouer is netjies uit Perspex gemaak. | ||
| 9. Die rooi draad verbind die battery met die gonser en lig en die swart draad loop vanaf die gonser en lig terug na die battery. | ||
| 10. Die stroombaan werk. |
| 4 | 3 | 2 | 1 |
| 8 tot 10 Ja’s. | 5 tot 7½ Ja’s | 3 tot 4½ Ja’s | ½ tot 2½ Ja’s |
Vervaardiging van houer van stroombaan deur Leerder 3:
| Assessering van vervaardiging | Ja | Nee |
| 1. Bodem is 205 by 155. | ||
| 2. Tesselasiepatroon is netjies voltooi soos die finale ontwerp. /. | ||
| 3. Tesselasiepatroon is simmetries geteken. | ||
| 4. Templaat is netjies uitgeknip.. | ||
| 5. Die keepwerk op die voulyne is netjies gedoen. | ||
| 6. Die kartondosie het ‘n stewige vorm.. | ||
| 7. Flappe is deeglik en netjies vasgeplak. | ||
| 8. Al die sye het dieselfde hoogte. | ||
| 9. Flappe is almal dieselfde grootte.. | ||
| 10. Twee gate vir die geleidingsdrade is langs die een sy van die boksie gemaak. |
| 4 | 3 | 2 | 1 |
| 9 tot 10 Ja’s. | 5 tot 8½ Ja’s | 3 tot 4½ Ja’s | ½ tot 2½ Ja’s |
Evaluering
Produk: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12
(Maak ‘n kringetjie om die nommer.)
Name van evalueerders:
Groepassessering: Toets ‘n produk (Verskaf ook redes, asb.)
Evaluering
Skets van die voltooide model / produk (versterking deur kleur, in isometries, skaduwing, skadu en byskrifte)
Buitekant
Binnekant (plan / oorhoofse aansig)
Opvoeder se assessering van produk
| 1 | 2 | 3 | 4 | |
| Visuele effek | ||||
| Ouditiewe effek | ||||
| Netheid van houer | ||||
| Skoonheid en gehalte van vakmanskap | ||||
| Effektiewe en suksesvolle oplossing van die probleem | ||||
| Oorspronklikheid | ||||
| Produk betyds voltooi | ||||
| Bewys dat in ‘n groep gewerk is |
Kontrolelys vir die binnekant (plan / oorhoofse aansig) van die finale produk (elektriese stroombaan)
| Ja | ? | Nee | |
| 1. Al die komponente is geteken (gonser, gloeilamphouer, gloeilamp, konnektor/s, batteryhouer, weerstand, battery) | |||
| 2. Al die komponente is netjies geteken. | |||
| 3. Kleur is sinvol gebruik. | |||
| 4. Grootte van isoleerbord is aangedui. | |||
| 5. Geleidingsdrade in rooi is korrek. | |||
| 6. Geleidingsdrade in swart is korrek. | |||
| 7. Geleidingsdrade deur konnektors is korrek. | |||
| 8. Geleidingsdrade se eindpunte het konneksies aan. | |||
| 9. Byskrifte is volledig by ten minste tien komponente. | |||
| 10. Byskrifte is in drukskrif en horisontaal. | |||
| 11. Alle woorde is korrek gespel. |
| 4 | 3 | 2 | 1 |
| 9 tot 11 Ja’s | 6 tot 8,5 Ja’s | 3 tot 5,5 Ja’s | 1 tot 2,5 Ja’s |