Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Tegnologie Graad 7 » On 'n alarmstelsel te ontwerp en maak

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
On 'n alarmstelsel te ontwerp en maak

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

TEGNOLOGIE

Graad 7

STELSELS EN BEHEER: ELEKTRISITEIT

Module 15

OM ‘N ALARMSTELSEL TE ONTWERP EN TE MAAK

Opdrag 1:

Om ‘n alarmstelsel te ontwerp en te maak

Table 1
         
  LU/AS 1.1 – 1.2/1.5 – 1.9      
         
  LU/AS 1.10/1.12 – 1.13      
         
Ontwerp en maak ‘n alarmstelsel met twee uitsette (‘n lig en ‘n gonser) wat by die deur van ‘n vertrek en in die vertrek geïnstalleer kan word. Hierdie toestel moet die mense in die vertrek kan inlig as iemand anders die vertrek deur die deur wil binnekom deur ‘n lig- en klanksein af te gee.

Situasie:

Die deur van die Tegnologie-klas is deur middel van ‘n lang gang met die lokaal verbind. Dit is somtyds baie moeilik vir die leerkrag om te hoor as iemand aan die deur klop. Dit veroorsaak dat die persoon moet skree of aan die deur moet hamer. Die leerkrag verkies dat die deur toe gehou word omdat leerders wat die klas stilletjies binnekom, soms met apparaat of ander leerders se produkte peuter.

Ondersoek:

Analiseer

Skryf die probleem in jou eie woorde neer.

Navorsing:

Maak ‘n lys van bestaande produkte en moontlike oplossings. Plak prente van produkte en verskaf ook hul pryse.

Modelwerk:

Ondersoek verskillende soorte skakelaars en maak modelle van verskillende tipes wat aangewend kan word om die probleem op te los.

Ontwerp:

Ontwerpvoorstel (Wie? Wat? Waar? Wanneer? In staat wees om. . .)

Spesifikasie en voorskrifte

  • Vir wie word die produk gemaak? (ouderdom, toegang)
  • Wat is die doel van die produk?
  • Hoe sal dit lyk?
  • Watter invloed sal dit op die omgewing hê?
  • Wat sal die koste van die materiaal en gereedskap wees?
  • Afstand tussen inset en uitset?

Aanvanklike ontwerpe / oplossings

Finale keuse met redes

Finale ontwerp (ontwikkel ontwerp en oplossing finaal)

Vervaardiging:

Maak ‘n lys van alles (materiale en gereedskap) wat jy benodig. Voeg ook die hoeveelhede en afmetings by. (LU 7.1.3.1)

Table 2
Benodigdhede Hoeveelhede / afmetings

Voltooi ‘n eenvoudige vloeidiagram om die verskillende stappe in die maak van jou produk te verduidelik. (LU 7.1.3.1)

Figure 1
Figure 1 (Picture 12.png)

Teken ‘n eenvoudige werktekening van jou finale produk. Gebruik kleur, inskaduwing, dik en dun lyne en skaduwing.

Evaluering

Produk

  • Voldoen die produk aan die ontwerpvoorstel? Verduidelik.
  • Voldoen die produk aan al die beperkings en voorskrifte?
  • Maak enige voorstelle hoe jy jou finale produk kon verbeter het.

Proses

  • Hoe goed korreleer die werklike maak van jou produk met jou beskrywing?
  • Skryf enige voorstelle neer om jou proses (plan van aksie) te kan verbeter.

Assessering

Table 3
Leeruitkomstes(LUs)
 
LU 1
Tegnologiese Prosesse en VaardighedeDie leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.
Assesseringstandaarde(ASe)
 
Dit is duidelik wanneer die leerder:
ondersoek:
1.2 bestaande produkte ondersoek wat toepaslik is vir ‘n probleem, situasie of behoefte gebaseer op die volgende kernaspekte van ontwerp:1.2.1 mense;1.2.2 doel;1.2.3 voorkoms;1.2.4 omgewing;1.2.5 veiligheid;1.2.6 koste;
1.3 ondersoek uitvoer deur middel van eenvoudige praktiese toetse met betrekking tot aspekte van die tegnologiese kennisvelde (Strukture, Verwerking, Stelsels en Beheer);
1.4 tydens ondersoeke ‘n strategie beplan vir die versameling van data en inligting wat die volgende insluit:1.4.1 identifiseer soorte tegnologie en metodes;1.4.2 oorweeg die bron, hulpbronne en kopieregwette;1.4.3 gebruik soektegnieke;1.4.4 verkry toepaslike data vir spesifieke doeleindes;1.4.5 maak sinvolle opsommings;
ontwerp:
1.5 ‘n kort en duidelike stelling of ontwerpopdrag skryf of kommunikeer vir die ontwikkeling van ‘n produk of stelsel met betrekking tot ‘n gegewe probleem, behoefte of geleentheid;
1.7 minstens twee alternatiewe oplossings genereer en die idees annoteer;
1.8 moontlike oplossings kies, sinvolle redes vir keuse gee en ‘n gekose idee deur middel van grafika of modelleringstegnieke ontwikkel;
maak:
1.9 ‘n plan ontwikkel vir die maak van ‘n produk, met besonderhede oor al die volgende:
  • hulpbronne en hulpmiddels wat nodig is (bv. lyste materiaal, gereedskap, mense, koste);
  • sketse wat die nodige afmetings of hoeveelhede toon;
  • al die stappe wat nodig is vir die maak van die produk;
1.10 gepaste gereedskap en materiaal kies en gebruik om produkte deur middel van gepaste tegnieke te maak deur verskillende soorte materiaal akkuraat te meet, uit te merk, te knip/sny of te skei, te vorm of te vervorm, te heg, te las of saam te voeg, en af te rond;
1.12 die produk of stelsel evalueer gebaseer op kriteria wat direk met die ontwerpopdrag en sommige van die spesifikasies en beperkings verband hou, en verbeteringe of wysigings voorstel;
1.13 die doeltreffendheid van die plan van aksie wat gevolg is evalueer en voorstel hoe toekomstige planne verbeter kan word.

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: