opdrag:
Om jou eie sweefstokarties te maak
| LU/AS 2.2 | ||||
Benodigdhede:
Metode:
![]() |
1. Teken die vorm van die mannetjie op ‘n stuk dik karton oor. Knip dit versigtig uit met ‘n skêr.
![]() |
2. Kleur hom aan die voor en agterkant met viltpenne in. Gom ‘n drukspyker aan die onderkant van die karton vas.
![]() |
3. Knip ‘n lengte draad met ‘n draadtang af en gom dit aan die mannetjie vas met ‘n gompistool
![]() |
4. Gom twee polistireenballetjies aan die twee punte van die draad vas.
![]() |
5. Balanseer die mannetjie versigtig bo-op ‘n groot bottel. Die mannetjie behoort te balanseer.
LAS- EN VOEGTEGNIEKE
| Papier/ karton | Gom, skuifspelde, krammasjien,spleetspelde, wasters, gare of tou |
| Kledingstof | Kledingstofgom plak lap op lap, PVA-gom plak lap op papier, karton of hout; gare, vasmaakmiddels (knope, velcro, ritssluiters, hakies en ogies, drukknopies, veters, linte) |
| Hout | Spykers, skroewe, voeë, houtlym |
| Metaal | Skroewe, moere en boute, soldeersel, gom, klinknaels |
| Plastiek | Gom, skroewe |
| LU 2 |
| TEGNOLOGIESE KENNIS EN BEGRIP Die leerder is in staat om relevante tegnologiese kennis te verstaan en dit eties en verantwoordelik toe te pas. |
| verwerking:2.2 kennis en begrip toon van hoe stowwe/materiaal verwerk kan word om eienskappe te verander of te verbeter (bv. sterkte, brandbestandheid, waterdigtheid, smaak, volume, tekstuur |