Inside Collection (Course): Kuns en Kultuur Graad 4
Asemhalingsoefening
![]() |
Bolyfstrek
Dyspier strek
![]() |
Beenstrek
Staan regop – bring regterknie op na bors – trek gebuigde knie na jou bors met jou hande – strek vir agt tellings.
Ruil bene om.
![]() |
Herstel
Daar was wel baie beweging in hierdie leereenheid.Nou beweeg jy na ‘n ander kunssoort:Visuele Kuns . . .
LEERUITKOMS 1:SKEPPING, INTERPRETERING EN PRESENTERINGDie leerder kan in elk van die kunsvorme skep, interpreteer en werk presenteer.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder: