Inside Collection (Course): Kuns en Kultuur Graad 4
![]() |
‘n toneel op ‘n stasie
![]() |
Voltooi:
| Mense wat praat | |
| Mense wat praat | Bla bla bla | |
Byvoorbeeld:
![]() |
![]() |
![]() |
Luister na die musiek. Dui met ‘n regmerkie (of kruisie) aan of jy die volgende kan hoor.
| Die treintjie begin versnel | |
| Die ritme van die trein | |
| Die treintjie gaan teen ‘n steil bult op | |
| Die fluit van die trein | |
| Die stoom wat ontsnap | |
| Die remme van die trein op die spoor |
![]() |
| Trein | |
| Trein | |
| Stoom wat ontsnap | |
| Treinwiele op spoor | |
| Fluit | |
| Trein se remme | |
is die komponis van “Die Klein Treintjie van Caipira”.
‘n Komponis is
![]() |
Hier volg die leidrade – doen presies wat Juffrou sê!
![]() |
Almal kan nou improviseer!
Improviseer beteken:
Julle het vier patrone gebruik. Skets die vier patrone deur simbole te gebruik.
| Patroon 1 | |
| Patroon 2 | |
| Patroon 3 | |
| Patroon 4 |
LEERUITKOMS 4:UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIEDie leerder is in staat om te analiseer en ‘n verskeidenheid vorme van kommunikasie en uitdrukking in Kuns en Kultuur te gebruik.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder: