Skip to content Skip to navigation Skip to collection information

Connexions

You are here: Home » Content » Kuns en Kultuur Graad 8 » Visuele kuns in die identifisering van die skending van menseregte

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETSenPhaseAC display tagshide tags

    This collection is included inLens: Siyavula: Arts & Culture (Gr. 7-9)
    By: Siyavula

    Collection Review Status: In Review

    Click the "GETSenPhaseAC" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
Visuele kuns in die identifisering van die skending van menseregte

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

KUNS EN KULTUUR

Graad 8

KRITIESE EN KREATIEWE REFLEKSIE

Module 10

die rol van visuele kuns in die identifisering van die skending van menseregte

VISUELE KUNS

Aktiwiteit 1:

Om die rol van visuele kuns in die identifisering van die skending van menseregte te identifiseer

[LU 2.2, 2.7]

STAP 1

In die vorige module is daar na stereotipering en vooroordeel as vorms van diskriminasie gekyk. Beantwoord gou die volgende vrae:

1. Wat is stereotipering?

2. Noem twee vorme van vooroordeel.

3. Aan watter ander vorms van diskriminasie kan jy dink?

4. Hoe is mense in die verlede daarvan bewus gemaak? Hoe word mense in die hede daarvan bewus gemaak?

5. Kyk na die twee weergawes hieronder en skryf dan in jou joernaal watter een van die twee jou die meeste beïnvloed en hoekom.

Weergawe 1

  • Die mobiele eenhede het vinnig opgetree deur Joodse gemeenskappe te verras.
  • Mans, vroue en kinders is bymekaar gemaak en is dan na die buitewyke van hulle dorpie of stad gemarsjeer, doodgeskiet en in naamlose massagrafte gelaat.

Weergawe 2

Figure 1
Figure 1 (Picture 1.png)

  • Weet jy van enige ander visuele dokumentasie oor die skending van menseregte? Vul dit in die tabel hieronder in:
Table 1
Tipe diskriminasie Rolprente Foto’s Gemengde Media
       
STAP 2

Soek na prente en/of artikels in ou tydskrifte en koerante vir die maak van ‘n plakkaat wat teen die skending van menseregte betoog.

STAP 3

Nadat julle in groepe ingedeel is, kan julle besluit wie se foto’s en/of artikels die treffendste is en die volgende opdragte uitvoer:

  • Plak die foto’s en/of artikels wat julle gekies het as foto-montage (‘n tipe collage waar slegs foto’s of papier geplak word en geen materiale soos wol, tou of ander voorwerpe met tekstuur nie) op die plakkaatpapier.
  • Julle kan met kleurpastelle en/of Koki-penne bo-oor en tussenin werk om die foto’s en/of artikels in een groot geheel te bind. Dit sal as agtergrond dien.
  • Dink nou aan ‘n slagspreuk wat betoog teen die skending van menseregte.
  • Plak met enige kombinasie van letters wat julle in die tydskrifte en koerante kan kry die slagspreuk bo-oor julle agtergrond – onthou dat die letters opvallend en sterk genoeg moet wees om die boodskap aan die kyker oor te dra.

Aktiwiteit 2:

Om komposisie, styl en onderwerp in verskillende kunswerke te klassifiseer

[LU 2.4]

STAP 1

Bestudeer die illustrasies hieronder en beantwoord dan die vrae wat daarop volg.

Komposisie

Figure 2
Figure 2 (Picture 6.png)

1. Wat is die komposisie van ‘n kunswerk?

2. Noem soveel moontlik verskille tussen die twee illustrasies ten opsigte van komposisie.

Styl

Figure 3
Figure 3 (Picture 7.png)

1. Hoe verskil die twee kunswerke hierbo?

2. Sê in jou eie woorde wat styl is.

Onderwerp of Tema

Figure 4
Figure 4 (Picture 8.png)

1. In die illustrasies A tot D op die vorige bladsy word vier verskillende onderwerpe uitgebeeld. Kyk of jy al vier kan identifiseer:

STAP 2

  • Jou opvoeder gaan vir julle ‘n verskeidenheid afdrukke van kunswerke wys. Jy moet nou hierdie kunswerke volgens komposisie, styl en onderwerp klassifiseer. Skryf eers die naam van die kunstenaar en die kunswerk in die linkerkantste kolom.
Table 2
Naam van kunstenaar en kunswerk Komposisie Styl Onderwerp
       
Assessering

Table 3
Leeruitkomstes(LUs)
 
LU 2
REFLEKSIEDie leerder kan krities en skeppend op kuns- en kultuurprosesse, -produkte en -style in vergange, asook in huidige kontekste reflekteer.
Assesseringstandaarde(ASe)
 
Dit is duidelik wanneer die leerder:
GESAMENTLIK
2.2 kan bespreek hoe die kunste tot sosiale en kulturele verandering bygedra het en kan bydra (bv. as ‘n spieël, in dokumentasie, as voorstelle, kommentare en voorspellings);
 
DANS
2.4 danse in eie sosiale, kulturele en historiese kontekste bespreek, met die klem op geslag, gestremdheid en mag;
 
DRAMA
2.5 menseregte- en omgewingskwessies navors en in kleingroep-rolspel interpreteer;
 
MUSIEK
2.6 na die gebruik van polifonie in Afrika-musiek luister en demonstreer hoe dit aan deelnemers ruimte in die maak van musiek gegee het;
VISUELE KUNSTE
2.7 identifiseer en verduidelik hoe fotografie, rolprentmakery, beeldhou en afdrukmakery menseregteskendings kan dokumenteer;.
2.8 kommentaar lewer op die samestelling, styl en vakinhoud van kunswerke (bv. landskap, portret, stillewe, publieke kuns of versetkuns) oor tydperke heen

Collection Navigation

Content actions

Download:

Collection as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Module as:

Add:

Collection to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks

Module to: