Inside Collection (Course): Kuns en Kultuur Graad 8
DANS
Dink terug en probeer onthou toe jy hierdie aktiwiteit verlede kwartaal gedoen het. Beantwoord die volgende vrae:
1. Hoe het jy gevoel toe jy geblinddoek was en moes beweeg sonder om te kon sien?
Beweging:
Draaie:
Elevasie:
Gebare:
Gewigsverskuiwing:
Blindheid:
Doofheid:
Paraplegies:
1. Beskouing
Kyk na die video Strictly Ballroom.
Verwys na die verskillende dansstyle soos dit deur die dansers/akteurs gedans word, terwyl na die video gekyk word.
Neem kennis van die volgende aspekte terwyl jy na die danse in die video kyk:
2. Vraelys
Beantwoord die onderstaande vrae:
3. Klasbespreking
Beskryf en lewer kommentaar oor die dansinhoud van Strictly Ballroom:
Bespreek die volgende:
| Leeruitkomstes(LUs) |
| LU 2 |
| REFLEKSIEDie leerder kan krities en skeppend op kuns- en kultuurprosesse, -produkte en -style in vergange, asook in huidige kontekste reflekteer. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
| GESAMENTLIK |
| 2.2 kan bespreek hoe die kunste tot sosiale en kulturele verandering bygedra het en kan bydra (bv. as ‘n spieël, in dokumentasie, as voorstelle, kommentare en voorspellings); |
| DANS |
| 2.4 danse in eie sosiale, kulturele en historiese kontekste bespreek, met die klem op geslag, gestremdheid en mag; |
| DRAMA |
| 2.5 menseregte- en omgewingskwessies navors en in kleingroep-rolspel interpreteer; |
| MUSIEK |
| 2.6 na die gebruik van polifonie in Afrika-musiek luister en demonstreer hoe dit aan deelnemers ruimte in die maak van musiek gegee het; |
| VISUELE KUNSTE |
| 2.7 identifiseer en verduidelik hoe fotografie, rolprentmakery, beeldhou en afdrukmakery menseregteskendings kan dokumenteer;. |
| 2.8 kommentaar lewer op die samestelling, styl en vakinhoud van kunswerke (bv. landskap, portret, stillewe, publieke kuns of versetkuns) oor tydperke heen |