Skip to content Skip to navigation

Connexions

You are here: Home » Content » Veiligheidsmaatreels rakende elektrisiteit

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETSenPhaseTech display tagshide tags

    This module is included inLens: Siyavula: Technology (Gr. 7-9)
    By: Siyavula

    Review Status: In Review

    Click the "GETSenPhaseTech" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Veiligheidsmaatreels rakende elektrisiteit

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

TEGNOLOGIE

Graad 8

ELEKTRISITEIT

Module 13

VEILIGHEIDSMAATREËLS RAKENDE ELEKTRISITEIT

Aktiwiteit 1

Om die leerders vertroud te maak met veiligheidsmaatreëls rakende elektrisiteit

[LU 1.12]

Jy het miskien al kennis gemaak met ’n elektriese skok en uitgevind dat dit ’n impak het op jou liggaam. Die sterkte van die elektriese stroom bepaal die skok op jou liggaam – indien jou liggaam nie skok kan hanteer nie, kan jy sterf. Dit is dus belangrik vir jou veiligheid en dié van ander dat sekere maatreëls gehoorsaam moet word.

Die meeste elektriese toestelle word geaard om jou te beskerm. Aarding is noodsaaklik, aangesien dit die stroom weglei aarde toe gedurende ’n kortsluiting om te verhoed dat die persoon wat daaraan raak, geskok sal word. Dit beteken dus dat die elektriese toestel met die aardmassa verbind is sodat daar ten alle tye ’n onmiddellike ontlading van die elektriese energie sonder gevaar sal plaasvind.

Opdrag 1

1.1 Noem 4 veiligheidsmaatreëls wat ten alle tye toegepas moet word.

1.2 Wat moet jy doen indien iemand geskok word?

1.3 Maak ’n kleurskets van ’n kragprop om die korrekte koppeling te illustreer.

1.4 Waarom is die aardpen langer as die ander twee penne by ’n kragprop?

1.5 Produseer ’n A4 - plakkaat wat ’n veiligheidsmaatreël illustreer. Voeg dit as ’n bykomende bladsy in. Fokustaak 1

Jy kry nou die geleentheid om ’n kragprop aan ’n elektriese koord te koppel. Die skets wys jou hoe om die isolasie te verwyder. Jou opvoeder sal jou begelei met die fisiese koppeling.

Figure 1
Figure 1 (Picture 1.png)

Assessering

Table 1
Leeruitkomstes(LUs)
 
LU 1
tegnologiese prosesse en vaardighedeDie leerder is in staat om tegnologies prosesse en vaardighede eties en verantwoordelikheid toe te pas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.
Assesseringstandaarde(ASe)
 
Dit word bewys as die leerder:
ondersoek:1.1 die agtergrondkonteks, die aard van die behoefte, die omgewingsituasie en die mense wat betrokke is wanneer ‘n probleem, behoefte of geleentheid in ‘n nasionaal relevante konteks gegee word ondersoek;
1.2 bestaande produkte wat met die probleem verband hou, ondersoek;
1.3 praktiese toetse in die tegnologiese veld ontwikkel en uitvoer;
1.4 toepaslike tegnologieë en metodes gebruik om:
  • versamel toepaslike data uit verskillende bronne of hulpbronne;
  • gebruik soektegnieke;
  • verkry toepaslike data;
  • maak sinvolle opsommings;
  • gebruik inligting om besluite en idees te staaf en te ondersteun;
ontwerp:1.5 ‘n kort en duidelike stelling of ontwerpopdrag skryf vir die ontwikkeling van ‘n produk of stelsel in reaksie op ‘n gegewe of geïdentifiseerde situasie;
1.6 produk- en ontwerperspesifikasies en beper­kinge lys as oplossing vir ’n geïdentifiseerde of gegewe probleem, behoefte of geleentheid, gebaseer op meeste van die sleutelwoorde van ontwerp:
  • mense: ouderdomsteikenmark;
  • doel: funksie;
  • voorkoms: kleur, vorm;
  • omgewing: waar gaan produk gebruik word;
  • veiligheid: vir gebruikers;
  • koste: koste van materiaal (ontwerp);
1.7 verskeie alternatiewe oplossings genereer en aantekeninge skryf oor idees wat met die ontwerpstelling en -spesifikasies verband hou;
1.8 op grond van goed-beredeneerde oorwegings, moontlike oplossings kies en die gekose idee verder ontwikkel om spesifieke besonderhede in te sluit, deur grafiese en modeltegnieke te gebruik;
maak:1.9 ‘n plan ontwikkel vir die maak van ‘n produk, met besonderhede oor al die volgende:
  • hulpbronne benodig;
  • sketse wat die afmeteings of hoeveelhede aandui;
  • al die stappe wat nodig is om die produk te maak (maak);
1.10 gepaste gereedskap en materiaal kies om produkte deur middel van gepaste tegnieke te maak deur verskillende soorte materiaal akkuraat te meet, uit te merk, te knip/sny of te skei, te vorm of te vervorm, te heg, te las of saam te voeg, en af te rond;1.12 veilige werkpraktyk gebruik en ‘n bewustheid toon van doeltreffende maniere om materiaal en gereedskap te gebruik;evalueer:1.13 die produk of stelsel met ‘n mate van objektiwiteit toets en evalueer, gebaseer op objektiewe kriteria wat met die ontwerpopdrag, spesifikasies en beperkings verband hou, en stel sinvolle verbeteringe of wysigings voor;kommunikeer:1.14 idees aanbied deur van twee-dimensionele of drie-dimensionele sketse, stroombaandiagramme of stelseldiagramme gebruik te maak wat al die volgende kenmerke insluit:
  • benutting van SA tekenkonvensies (bv. dimensielyne, benoeming, lyntipes, simbole);
notas om ontwerpkenmerke en beredenering te kommunikeer; bevordering van betekenisvolle sketse soos finale oplossing-sketse.

Memorandum

Opdrag 1

1.1 Moenie muurproppe oorlaai nie.Sorg dat elektriese koorde in ‘n goeie toestand is.Vermy elektrisiteit by water.Vermy lasse in koorde.

1.2 Skakel die kragtoevoer af.Gebruik nie-geleier materiale om die persoon van die kragtoevoer te bevry, en trek hom aan sy klere.Indien persoon bewusteloos is, pas mond-tot-mond asemhaling toe.

1.3

1.4 Dit is noodsaaklik dat, indien daar toevallig kontak ontstaan tussen die stroomdraende dele van ‘n toestel en die metaalomhulsel, die stroom weggelei moet word na aarde om te verhoed dat ‘n persoon wat daaraan raak, geskok sal word.

1.5 Leerders se eie pogings.

Content actions

Download module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks