Skip to content Skip to navigation

Connexions

You are here: Home » Content » Kennis en begrip van elektriese stroom

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Kennis en begrip van elektriese stroom

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

TEGNOLOGIE

Graad 8

ELEKTRISITEIT

Module 12

KENNIS EN BEGRIP VAN ELEKTRIESE STROOM

Aktiwiteit 1

Om kennis en begrip te toon van wat ’n elektriese stroom is, waar dit vandaan kom sowel as van die positiewe en negatiewe impak daarvan op die omgewing

[LU 2.4, 3.2]

Die atoom is die bousteen van alle materie en bestaan uit die volgende dele: ’n kern met protone en neutrone, en elektrone wat in wentelbane rondom die kern wentel. Elektrone kan van die kern losgemaak word en word dan vrye elektrone genoem. As die vrye elektrone in dieselfde rigting beweeg, word ’n elektronvloei of ’n elektriese stroom gevorm.

Daar is twee soorte elektriese strome, naamlik wisselstroom (WS) en gelykstroom(GS). Ons gebruik hoofsaaklik wisselstroom in die huis vir die stowe, yskaste en ligte . Die elektrisiteit is afkomstig vanaf ’n kragsentrale, maar baie items in die huis, bv. flitse, werk met GS wat afkomstig is van batterye. Baie items, bv. ’n selfoon, gebruik wisselstroom om sy battery wat gelykstroom lewer, te herlaai.

Opdrag 1

1.1 Hoe verbeter elektrisiteit ons lewenstandaard / -kwaliteit? ( 1 paragraaf )

1.2 Gee die simbole vir WS en GS. ( Kyk agterop jou radio).

1.3 Hoe groot is die wisselstroom wat algemeen in SA gelewer word?

1.4 Wie voorsien die elektrisiteit in SA?

1.5 Noem die verskillende metodes wat die firma gebruik om elektrisiteit op te wek.

1.6 Kies een van die metodes in 1.5 en beskryf watter nadeel die lewering van die vorm van elektrisiteit op die omgewing het.

1.7 Maak ’n diagrammatiese voorstelling van die roete wat jou dorp/stad/nedersetting se krag loop vanaf die opwekkingstasie tot by jou huis.

Assessering

Table 1
LU 2
tegnologiese kennis en begripDie leerder is in staat om relevante tegnologiese kennis te verstaan en dit eties en verantwoordelik toe te pas.
Dit word bewys as die leerder:
stelsels en beheer:2.4 kennis en begrip toon van hoe elektriese stroombane met meer as een inset- of beheertoestel sal werk, gebaseer op verskillende logiese toestande (“EN – en “OF” –logika), en stel dit deur middel van stroombaandiagramme, stelseldiagramme en waarheidstabelle voor.
LU 3
tegnologie, samelewing en die omgewing Die leerder is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap, tegnologie, die samelewing en die omgewing oor tyd heen te toon.
Dit word bewys as die leerder:
impak van Tegnologie:3.2 besonderhede verduidelik en gee oor die positiewe en negatiewe uitwerking wat tegnologiese produkte op mense se lewensgehalte en hul omgewing het.

Memorandum

  • Die klem moet val op die oorsprong van elektrisiteit, nl. die atoom. Leerders moet ook deeglik kennis neem van verskil tussen WS en GS.

Opdrag 1

1.1 Gee lig en hitte. Ons kan ook elektriese toestelle gebruik, bv. TV’s, rekenaars, ens.

1.2 WS

1.3 220V

1.4 EVKOM

1.5 Kernkragsentrales, Hidro-elektrisiteit, steenkoolaangedrewe kragsentrales, windturbines.

1.6 Kernkrag: kernkrag-afval, bestralingHidro: ontwrig ekologie.Steenkool: rookbesoedelingWindturbines: versteur landskappe.

1.7 Die klem moet val op die hoogspanningsdrade, substasies/transformators.

Content actions

Download module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks