SELF:
Verskaf die indeling, met toepaslike voorbeelde, van die verskillende aktiwiteite van die bedrywe / sakeondernemings:
GROEP:
Veronderstel ‘n huishouding/-gesin waarin al die produksiefaktore voorkom. Verduidelik die rol van elke lid om aan te dui hoedat hulle in die produksieproses deelneem. Elke groep moet sy voorbeelde(e) aan die klas voordra/verduidelik en die voorbeeld(e) volledig beskryf.
In sy eenvoudigste vorm kan die ekonomiese siklus dus soos volg daaruit sien:
![]() |
PRODUSENTE / SAKEONDERNEMINGS
| Leeruitkomstes(LUs) |
| LU 1 |
| die ekonomiese siklusDie leerder is in staat wees om kennis en begrip van die ekonomiese siklus binne die konteks van ‘die ekonomiese’ probleem te toon. |
| Assesseringstandaarde(ASe) |
| Dit is duidelik wanneer die leerder: |
|
AKTIWITEIT 1: Produksie-aktiwiteite
SELF:
Aktiwiteite van bedrywe/sakeondernemings
AKTIWITEIT 2: Produksiefaktore
GROEP:
Gesin waarin al die produksiefaktore voorkom (Voorbeeld)
| Vader: | Boer en grondeienaar(primêre bedryf) |
|
| Moeder: | Dokter in eie praktyk(dienste bedryf) |
|
| Seun: | Skrynwerker(sekondêre bedryf) |
|
| Dogter: | Eienaar, "Cash loans" Bank (tersiêre bedryf) |
|