Skip to content Skip to navigation

OpenStax_CNX

You are here: Home » Content » Water in ons huise

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseSS display tagshide tags

    This module is included inLens: Siyavula: Social Sciences (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseSS" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Water in ons huise

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

AARDRYKSKUNDE

Graad 4

HULPBRONNE EN DIENSTE IN ‘N NEDERSETTING

Module 14

WATER IN ONS HUISE

Water as hulpbron

Sonder water is lewe op aarde nie moontlik nie. Water is ook die bestanddeel wat die meeste op die aarde voorkom – dit bedek ongeveer 80% van ons planeet se oppervlakte. Van hierdie 80% is slegs 3% varswater, en die meeste van hierdie varswater kom voor in ysvorm, naamlik in die ysvelde by die Noord- en Suidpool.

‘n Paar interessante feite:

  • Tussen 60% en 70% van jou liggaam bestaan uit water.
  • 85% van jou brein is water.
  • 25% van jou gebeente is water.
  • 83% van jou bloed is water.
  • ‘n Mens kan langer as twee weke sonder kos oorleef, maar slegs drie dae sonder water.
  • ‘n Mens verloor gemiddeld 2,5 liter water per dag weens sweet, uitaseming en afval.

1.Water in ons huise

Noudat julle kennis gemaak het met al die interessante gegewens oor die mens en water, is julle oortuig daarvan dat water die heel belangrikste hulpbron is? Hou gerus ‘n klasbespreking daaroor.

Waarvoor het julle gesin water nodig? Gesels met jou maat daaroor en vul die lysie in die blok hieronder met julle eie antwoorde aan.

Aktiwiteit 1

Om oor die gebruike van water in en om die huis te gesels [LU 2.2]

Water vir ons huisgesin

  1. Ons drink almal water.

2. Mamma gebruik dit as sy kos kook.

3. ................................................................................................................

4. ................................................................................................................

5. ................................................................................................................

6. ................................................................................................................

7. ................................................................................................................

8 ...............................................................................................................

2.Waar kom julle water vandaan?

Figuur 1
Figuur 1 (Skoon_water_f.png)

Wanneer dit reën, vloei die water in riviere en strome en uiteindelik beland dit in groot damme wat in die riviere gebou is. Dit word opgaardamme genoem. Van die opgaardamme word dit met groot pype na waterwerke vervoer waar die nodige suiwering van die water plaasvind. Hierna word dit met kleiner pypleidings na die dorpe en stede en uiteindelik ons eie huise vervoer. Vind uit watter opgaardam(-me) naaste aan julle is. Skryf die dam(-me) se naam/name hier neer:

Aktiwiteit 2

Om die faktore te identifiseer wat veroorsaak dat sommige mense beter toegang tot skoon water het as ander [LU3.2]

3.Toegang tot water

  • Ons regering bestee baie geld om vir al die mense in ons land skoon water vir drink- en huishoudelike gebruik te voorsien. Die ideaal is dat elke huishouding lopende water wat skoon en veilig is, in die huis moet hê.
  • Daar is egter nog baie mense wat ver moet loop om hulle water in houers te gaan haal en huis toe te dra. Dikwels skep hulle die water uit riviere wat besoedel word deur mense, diere en fabrieke. Die besoedelde water veroorsaak siektes waaraan mense kan sterf.
  • Informele nedersettings ontstaan en groei soms so vinnig dat plaaslike regerings nie betyds lopende water kan aanlê nie. Die mense bou hulle skuilings naby oop waterbronne soos riviere. Almal gebruik dan dieselfde bron. Mense skep hulle drinkwater daaruit, maar was ook hulself en hulle wasgoed daarin. Kinders speel of swem daarin en diere mors daarin. Daar word ook dikwels afvalwater uit fabrieke in die riviere gestort.
Figuur 2
Figuur 2 (graphics1.png)

Assessering

LEERUITKOMS 2: AARDRYKSKUNDIGE KENNIS EN BEGRIP

Die leerder is in staat om aardrykskundige en omgewingskennis en -begrip te toon.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder

2.2 die belangrikheid beskryf van toegang tot hulpbronne en dienste.

LEERUITKOMS 3: VERKENNING VAN VRAAGSTUKKE

Die leerder is in staat om ingeligte besluite oor sosiale en omgewingsvraagstukke en –probleme te neem.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder

3.2 faktore identifiseer wat veroorsaak dat sommige mense in ‘n spesifieke konteks groter toegang tot hulpbronne het as ander.

Memorandum

Die gebruike van water in en om die huis

  1. Reiniging
  2. Tuin
  3. Swembad

Content actions

Download module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks