Skip to content Skip to navigation

Connexions

You are here: Home » Content » Vervoer

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETIntPhaseSS display tagshide tags

    This module is included inLens: Siyavula: Social Sciences (Gr. 4-6)
    By: Siyavula

    Review Status: In Review

    Click the "GETIntPhaseSS" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 
AARDRYKSKUNDE

Graad 4

DIE PLEK WAAR ONS WOON

(NEDERSETTINGSKENMERKE)

Module 12

VERVOER

Tipes vervoer

Vervoer is nodig om mense en goedere van een plek na ‘n ander te vervoer. Jou ouers moet by hul werk kom en jy moet by die skool kom. Die vars brood en melk moet daagliks by julle kafee/superette afgelaai word en pos moet daagliks wêreldwyd vervoer word.

Aktiwiteit 1

Om ‘n lys op te stel van verskillende maniere van vervoer [LU 2.2, 3.2]

Maak ‘n lys van alle vorms van vervoer waaraan jy kan dink en dui aan van watter jy gebruik maak deur die nommer te kleur.

Tipe Vervoer

  1. ............................................................................................
  2. ............................................................................................
  3. ............................................................................................
  4. ............................................................................................
  5. ............................................................................................
  6. ............................................................................................
  7. ............................................................................................
  8. ............................................................................................

Vergelyk jou lys met dié van jou maat en vul jou lys aan met sy/haar voorbeelde.

1.Vervoerstatistiek

Aktiwiteit 2

Om inligting onder hofies te klassifiseer [LU 1.2, 1.6]

Gebruik die leerders in jou klas/graad om die volgende ondersoek te loods.

Hoe kom jy soggens by die skool?

Tabel 1
Leerder se naam met my ouers se motor met ‘n maat se ouers se motor met ‘n bus met ‘n taxi ander
1.          
2.          
3.          
4.          
5.          
6.          
7.          
8.          
9.          
10.          
Tabel 2
Totaal          

Aktiwiteit 3

Om ‘n grafiek te trek [LU 1.7]

Stel die volgende blokgrafiek saam deur gebruik te maak van die totale hierbo

Figuur 1
Figuur 1 (Grafiek.png)

2.Paaie

Om mense en goedere suksesvol van een punt na ‘n ander te vervoer, is ‘n goeie padnetwerk nodig. Vir baie besige roetes moet paaie liefs twee of selfs drie bane hê, terwyl enkelbane voldoende is vir ligter verkeer in woonbuurte. Paaie moet ook in ‘n goeie toestand wees.

Aktiwiteit 4

Om vrae te beantwoord oor een pad in julle dorp [LU 2.1]

Identifiseer een pad in jou dorp / stad en beantwoord die volgende vrae oor die pad:

Hoe breed en lank is die pad?

.................................................................................................................

Is daar padmerke op die pad?

.................................................................................................................

Watter plekke word deur die pad verbind?

.................................................................................................................

Watter tipe pad is dit (nasionaal / streek / plaaslik)?

.................................................................................................................

Deur wie word die pad gebruik?

..................................................................................................................

Wat is die pad se naam?

..................................................................................................................

Watter tipe voertuie maak hoofsaaklik van die pad gebruik?

..................................................................................................................

Wie is verantwoordelik vir die instandhouding van hierdie pad?

..................................................................................................................

Aktiwiteit 5

Om my eie padkaart te teken [LU 1.4]

Probeer om ‘n area rondom jou pad in die vorige aktiwiteit te identifiseer en teken ‘n eenvoudige padkaart van die area. Onthou om straatname en belangrike bakens op die kaart aan te dui.

Assessering

LEERUITKOMS 1: AARDRYKSKUNDIGE ONDERSOEK

Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -prosesse te ondersoek.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder

1.2 inligting uit bronne onder hofies organiseer;

1.4 plekke se ligging vind deur ‘n eenvoudige ruitenetverwysingstelsel en rigting te gebruik;

1.6 inligting uit bronne (insluitend eie waarnemings) gebruik om vrae oor mense en plekke te beantwoord;

1.7 aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -terme gebruik om op verskillende maniere verslag te doen oor ondersoeke (teken van kaarte).

LEERUITKOMS 2: AARDRYKSKUNDIGE KENNIS EN BEGRIP

Die leerder is in staat om aardrykskundige en omgewingskennis en -begrip te toon.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder

2.1 die eienskappe van die plaaslike nedersetting, insluitend landgebruik, beskryf en dit vergelyk met voorbeelde van ander plekke (mense en plekke);

2.2 die belangrikheid beskryf van toegang tot hulpbronne en dienste.

LEERUITKOMS 3: VERKENNING VAN VRAAGSTUKKE

Die leerder is in staat om ingeligte besluite oor sosiale en omgewingsvraagstukke en –probleme te neem.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder

3.2 faktore identifiseer wat veroorsaak dat sommige mense in ‘n spesifieke konteks groter toegang tot hulpbronne het as ander.

Content actions

Download module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks